Riaan Grobler - Sirkels Om Jou Drome (Key: OR Abmaj)
Title: Sirkels Om Jou Drome
Format: MP3 Backing Track
Created in the style of: Riaan Grobler
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Glo jy, as ek sê jy hoort by my
Sal jy, vir altyd by my bly
Dan sê ek jy’s die een
Van wie ek sing
Vir wie ek al my liefde bring
As ek my arms om jou vou
Wil ek jou altyd by my hou
My hart draai sirkels om jou drome
Daar kan my liefde bly
Jy sê my is dit reeds te laat
Om drome te gaan kry
En ek sê baby
Is ek perfek vir jou
Of net verward
Weet jy, my lewe draai om jou
Dink jy, ons kan saam aan ‘n toekoms bou
Nou weet ek jy’s die een
Vir wie ek sing
Ek sal jou nuwe drome bring
Wil my arms om jou vou
Om jou vir ewig hier te hou
My hart draai sirkels om jou drome
Daar kan my liefde bly
Jy sê my is dit reeds te laat
Om drome te gaan kry
En ek sê baby
Is ek perfek vir jou
Of net verward
Waar is jy?
Ek soek jou hier by my
Sê my, waar gaan ek die antwoord kry?
My hart draai sirkels om jou drome
Daar kan my liefde bly
Jy sê my is dit reeds te laat
Om drome te gaan kry
En ek sê baby
Is ek perfek vir jou
Of net verward
My hart draai sirkels om jou drome
Daar kan my liefde bly
Jy sê my is dit reeds te laat
Om drome te gaan kry
En ek sê baby
Is ek perfek vir jou
Of net verward
Composer: WERNER BEUKES/JOMARI GREYLING/RIAAN GROBLER (GLOBO PUBL)