Ricus Nel - Ploeg Jy? (Key: OR Bmaj)
Title: Ploeg Jy?
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Ricus Nel
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
More info: Ricus Nel is an Afrikaans musician, singer and songwriter. His debut album, Sak en Pak was released on 15 Augustus 2011 by Select Music. He is famous for the ability to have mastered 13 instruments.
Lyrics: Yes
Saad saai mielies plant
Koringlande langs die kant
Draad span beeste voer
Skape skeer man ek kan boer
Blou oë stywe top goue lokkies op haar kop
My tong hang uit op die vloer
Ek check haar uit ek koekeloer
Ek was al in baie lande, koringlande mielielande
Maar sy maak my so skaam as sy aanhoudend vra
Wat maak jy met daai tien-ton trekker, ploeg jy?
Wat sleep jy deur jou milielande, ploeg jy?
Voordat jy kan plant maak jy die grond eers bietjie nat
En sê my hoe lank moet ek wag voor al die stroopery?
Wat sleep jy deur jou koringlande, ploeg jy?
Wat staan jy so gevoude hande, ploeg jy?
Sit vir my 'n broodjie in jou plaaskombuis se oondjie
En smeer heuning om my mondjie ek wil lekkerkry
My grond is nat, lekker kraan, jy sit elke spilpunt aan
Waar toe asseblief die dam raak leeg jou hartedief
Swaai die slinger wat gaan aan my Lister enjin net gaan staan
Draai hom weer wat makeer, hy's in jou hand probeer maar weer
Jy breek al my konsentrasie die water droog by elke stasie
En jy maak my so skaam as jy aanhoudend vra
Wat maak jy met daai tien-ton trekker, ploeg jy?
Wat sleep jy deur jou milielande, ploeg jy?
Voordat jy kan plant maak jy die grond eers bietjie nat
En sê my hoe lank moet ek wag voor al die stroopery?
Wat sleep jy deur jou koringlande, ploeg jy?
Wat staan jy so gevoude hande, ploeg jy?
Sit vir my 'n broodjie in jou plaaskombuis se oondjie
En smeer heuning om my mondjie ek wil lekkerkry
TUSSENSPEL

Composer: MD GREYLING/RICUS NEL