Ricus Nel & Riaan Benade - Haai Haai (Key: OR Amaj)
Title: Haai Haai
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Ricus Nel & Riaan Benadé (Ricus Nel & Riaan Benade)
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Het Ricky jou vertel
Van oom Dries du Plooy
Hy's so fris, so sterk, so moerig soos 'n daggabooi
Manne hy's nors, hoor
Jy verstaan nie, my maat
Al die kante van sy bed is verkeerd, altyd kort van draad
Maar as die bakkie staan en idle
Reg vir die dag se jag
Dan kom oom Dries du Plooy en sê
Kêrels, wag 'n slag...
Voor ons waai haai haai
Haai haai, haai haai
Kom ons braai, haai haai
Haai haai, haai haai
Ziggy ziggy haai haai
Vergeet die slaai
Voor ons waai haai haai
Kom ons braai haai haai
Haai haai, haai haai
Eindelik innie veld
Vat skaars 'n spoor
Maar die tjoppie en die doppie en die son maak dat ons verloor
Toe vat ons 'n breek
Want ons is dik gevreet
Toe maak oom Dries al die houtjies bymekaar dat ons vuur aansteek
En die bakkie staan en idle
Reg om verder te jag
Toe kom oom Dries du Plooy alweer en sê
Kêrels, wag 'n slag...
Voor ons waai haai haai
Haai haai, haai haai
Kom ons braai, haai haai
Haai haai, haai haai
Ziggy ziggy haai haai
Vergeet die slaai
Voor ons waai haai haai
Kom ons braai haai haai
Haai haai, haai haai
Eet, eet, eet, jag niemand meer hier rond nie
Eet, eet, eet, ons voete vat nie grond nie
Oom Dries jy weet dis die derde keer wat ons al braai
Ooh eet, eet, eet
Die hardekole knetter
Eet, eet, eet
Ons vat 'n bietjie better
Dis laat in die aand almal wil gaan slaap,
Maar oom Dries wil eers iets sê
Kêrels wag 'n slag...
Voor ons waai haai haai
Haai haai, haai haai
Kom ons braai, haai haai
Haai haai, haai haai
Ziggy ziggy haai haai
Haai haai
Vergeet die slaai
Voor ons waai haai haai
Kom ons braai haai haai
Haai haai, haai haai
O, eet eet eet jag niemand meer hier rond nie
Eet eet eet ons voete vattie grond nie
Oom Dries jy weet ons is gatvol al gebraai
Eet, eet, eet die hardekole knetter
Eet, eet, eet ons vat n bietjie better
Eet, eet, eet dis die vierde keer wat ons al braai
Ek mis my vrou se slaai
Composer: FREDERIK ADRIAAN BENADÉ/RICUS NEL