top of page

Karla du Plessis - Ridder (Key: OR Abmaj)

SKU: FR-OR-NB-01097
$12.95Price

Title: Ridder

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Karla du Plessis
Genre: South African; Folk; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ooh..

 

Dra my op jou hande

Dra my soos ‘n hoed

Lig my teen die kante uit

Spuit my in jou bloed

 

Tel my oor die dorings

Gryp my as ek sink

Help my waar dit nodig is

Slyp my soos jy dink

 

Droom my in jou drome

En weef my deur jou dag

Kroon my jou koningin

En leef my as jy lag

 

Wees jy die ridder in my feëverhaal

Die vlinder in my lyf

Die winteraand se kaggel

Om die koue te verdryf

Wees jy die ridder in my sprokie

Die skitter in my oë

Die bitter soetste glorie

Van ‘n duisend reënboë

 

Dans met my op jou ritme

Wens my in jou wens

Hoor my in die stilste stilte

En stoor my in jou spens

 

Stap my in die maanlig

Maal my in jou kop

Teug my in en huig my uit

Ryg my in jou veters op

 

Lees my soos ‘n storieboek

En wen my oor jou pad

Peusel my soos kersie koek

Pen my in jou hart

 

Wees jy die ridder in my feëverhaal

Die vlinder in my lyf

Die winteraand se kaggel

Om die koue te verdryf

Wees jy die ridder in my sprokie

Die skitter in my oë

Die bitter soetste glorie

Van ‘n duisend reënboë

 

Wees jy die ridder in my feëverhaal

Die vlinder in my lyf

Die winteraand se kaggel

Om die koue te verdryf

Wees jy die ridder in my sprokie

Die skitter in my oë

Die bitter soetste glorie

Van ‘n duisend reënboë 

 

Composer: KARLA DU PLESSIS

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page