top of page
Rina Hugo - Die Seewind Bring Heimwee (Key: OR Cmaj)

Rina Hugo - Die Seewind Bring Heimwee (Key: OR Cmaj)

SKU: JU-OR-NB-02940
$12.95Price

Title: Die Seewind Bring Heimwee
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Rina Hugo
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Classical & Classical Crossover; Duet
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Die see spoel oor die strande

Golwe kom en gaan met die gety

My hart is vol verlange

Die seewind bring heimwee na my

 

Aan jou dink ek gedurig

So bly jou liefde vir my

Getrou altyd en ewig

Die seewind bring heimwee na my

 

Skemer aande stil verlange

Dis my bede kom terug na my

 

Aan jou dink ek gedurig

Drome bring jou weer terug na my

My lewe is vol verlange

Die seewind bring heimwee na my

 

TUSSENSPEL

 

Skemer aande stil verlange

Dis my bede kom terug na my

 

Aan jou dink ek gedurig

Drome bring jou weer terug na my

My lewe is vol verlange

Die seewind bring heimwee na my

Die seewind bring heimwee na my

 

Composer: A. VILJOEN/H. ROODT

 

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page