top of page

Robbie Wessels - Plathond (Key: OR Gmaj)

SKU: CH-OR-NB-02159
$13.95Price

Title: Plathond

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Robbie Wessels
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Country
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Pietie spin die proppie van sy plathond af

Hy gooi ‘n vier vinger doppie en hy draf hom kaf

Hy stel sy jukebox in garage op sy beste tunes

En hy drop sy Ford en hy bêre sy tools

 

Gerrie steek ‘n vuurtjie in sy backyard aan

Hy luister Bok van Blerk en hy pik ‘n traan

Want hy het sy '68 Chevy se exhaust geboor

Dat hy hard moet praat dat ons hom kan hoor

 

Ek is Pietie met die Ford en Gerrie met die Chevy

My kar is opgebou maar ek betaal nie levy

Ek is Danie met die Datsun, Johnny met die Jeep

My kar is baie duur maar my huis lyk cheap

 

Danie is ‘n appy by ‘n Motormac

Maar by die huis is hy die baas die macky van die plekkie

Hy kan sy Datsun enjin in ‘n halfuur strip

En hy is amper klaar met sy apprenticeship

 

Johnny is die owner van ‘n liquor store

En dis die lank stil sit wat hom so kan bore

Maar Saterdag en Sondag is hy op die pad

Met sy Jeep en sy pelle en sy lekker kat

 

Ek is Pietie met die Ford en Gerrie met die Chevy

My kar is opgebou maar ek betaal nie levy

Ek is Danie met die Datsun, Johnny met die Jeep

My kar is baie duur maar my huis lyk cheap

 

Nou’s ons al vier saam by ‘n karre braai

‘n Gerev en ‘n gespin dis ‘n groot lawaai

Pietie gooi ‘n doughnut dat die wiele raas

En Gerrie rev sy Chevy tot 'n gasket blaas

 

As jy ooit ‘n braai in die Wesrand hou

Onthou jou plathond en onthou jou vrou

Maar die belangrikste van alles is ken jou kar

Dit sal vir almal wys jy kom van daar

 

O, ek is Pietie met die Ford en Gerrie met die Chevy

My kar is opgebou maar ek betaal nie levy

Ek is Danie met die Datsun, Johnny met die Jeep

My kar is baie duur maar my huis lyk cheap

 

Ek is Pietie met die Ford en Gerrie met die Chevy

My kar is opgebou maar ek betaal nie levy

Ek is Danie met die Datsun, Johnny met die Jeep

My kar is baie duur maar my huis lyk cheap

 

Composer: ROBBIE WESSELS

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page