top of page

Robbie Wessels - The Jackal Tackle - Snorre 2 (Key: OR Fmaj)

SKU: AN-OR-NB-01832
$12.95Price

Title: The Jackal Tackle - Snorre 2

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Robbie Wessels
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Olympics & Sport Events; Hip-Hop & Rap
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
More info: Robbie Wessels is 'n bekende Afrikaanse sanger en akteur. Hy is in 2005 deur Huisgenoot aangewys as Beste Nuweling in die Afrikaanse Musiekbedryf, en in 2006 is sy liedjie Leeuloop deur Huisgenoot aangewys as die Liedjie van die Jaar.
Lyrics: Yes

Hello, Piet van Zyl wat praat

 

Hello Pieter dit is Snorre

Ek's die coach van die Bokke

Ek het eintlik ge-resign

Maar toe raak ek weer betrokke

By die investigation van 'n tweede 9/11

Die ref teen die World Cup wenners 2007

 

Namens al die Bokke en die tugkomitee

Ons respekteer jou sterk gevoelens teen 'n swak referee

Asseblief luister mooi want dit gaan oor Bryce Lawrence

En die oproep kan ge-trace word ons het net 'n paar sekondes

 

Rudolph Straeuli het besluit op 'n hoogsgeheime taak

Ons soek iemand wat sy werk vir 'n paar maande kan staak

Iemand wat weet hoe om 'n referee te tackle

Piet jou land het jou nodig

Jou kodenaam: The Jackal

 

So is Snorre na Nieu-Zeeland om die ref te inspekteer

En hy vra my om vir Piet van Zyl te train en motiveer

 

Bokke moenie worry oor die ref nie

Bokke moenie worry oor Bryce nie

Pieter oefen hard op 'n geheime operasie

The Jackal Tackle Lawrence vir die nasie

 

En ek vlieg toe vir Pieter met 'n vegterhelikopter

Vanaf Potch tot in Jo'burg vir 'n checkup by die dokter

En van daar af na Las Vegas om vir Don King te soek

Vir 'n body shot, 'n upper cut, 'n left-right hook

 

Om die referees te wys jy bedonder nie 'n Bok

Of jy 'n Aussie of 'n Kiwi is of David Pocock

Oop kant, speel kant, off-side is off-side

Blaas die bladdie fluitjie

Jy vat ons vir 'n ride

 

En toe die Rocky Mountains bo in Noord-Kanada

Om vir Pieter te gaan train

Soos Rocky Balboa

Deur die sneeu trek hy 'n slee

Drink water uit 'n put

In die aande slaap hy oor in 'n Eskimohut

 

Ek skielik bel Snorre:

 

Robbie, waar isjy ou maat?

Rudolph Straeuli wag vir julle by Kamp Staaldraad

 

Bokke moenie worry oor die ref nie

Bokke moenie worry oor Bryce nie

Pieter oefen hard op 'n geheime operasie

The Jackal Tackle Lawrence vir die nasie

 

TUSSENSPEL

 

Hello Snorre, hoe gaan dit daar?

 

Robbie dit is koud en depressief hier by die Kiwis

En ek mis die bleddie Bosveld, die Karoo en al my pallies

Maar ek dink ek het gekom agter die kap van die byl

En ek hoop jy het jou job gedoen met Pieter van Zyl

 

Want gisteraand toe hoor ek by 'n Kiwi ballerina

Die land is nog nie oor die '95 diarrhoea

En toe sê hulle vir Lawrence hulle gee vir hom 'n plaas

As hy die Bokke gas gee en soos sy gat blaas

 

Robbie luister nou mooi

Hier kom baie groot sparks

Bryce Lawrence blaas in Junie

Die Bulle teen die Sharks

 

So Bokke moenie worry oor 2011

Ons is champions van '95 en 2007

En die Bokke bly die klop van die hart van die land

2015 speel die Bokke weer die land aan die brand

 

Bokke moenie worry oor die ref nie

Bokke moenie worry oor Bryce nie

Pieter oefen hard op 'n geheime operasie

The Jackal Tackle Lawrence vir die nasie

 

Bokke moenie worry oor die ref nie

Bokke moenie worry oor Bryce nie

Pieter oefen hard op 'n geheime operasie

The Jackal Tackle Lawrence vir die nasie

 

Bokke moenie worry oor die ref nie

Bokke moenie worry oor Bryce nie

Pieter oefen hard op 'n geheime operasie

The Jackal Tackle Lawrence vir die nasie

 

Bokke moenie worry oor die ref nie

Bokke moenie worry oor Bryce nie

Pieter oefen hard op 'n geheime operasie

The Jackal Tackle Lawrence vir die nasie

 

Pieter oefen hard op 'n geheime operasie

The Jackal Tackle Lawrence vir die nasie

 

Composer: ROBBIE WESSELS/EWALD COLESKE (COLESKE ARTISTS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page