Theuns Jordaan - Roeper Van My Hart (Key: OR Gmaj)
Title: Roeper Van My Hart
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Theuns Jordaan
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Theuns Jordaan was an iconic Afrikaans singer-songwriter, who became well-known for his deep bass voice and soulful interpretations. He released his debut album, Vreemde Stad, in 2000. Theuns Jordaan sadly passed away on 17 November 2021.
Lyrics: Yes
As die vlaktes om jou stil raak
Jou hart begin te pyn
Sal jy saam met my wegloop
Saam met my verdwyn
Sal jy omdraai in die nanag
In stilte vir die dag wag
Wonder in my oë kry
Wegbly as jy seer kry
Wie sal jou vashou
Wie sal jou toemaak
Wie sal jou troos
As jou trane opraak
Wie sal jou vashou
Wie sal toedraai
Wie sal jou bêre
As jy wil gaan slaap
Hoorder van my roepstem
Roeper van my hart
Vir jou stap ek die pad
Vir jou spaar ek my hart
As die stad jou binne koud maak
Die krag in jou wil opraak
As die vlae van verlange
Vurig deur jou waai
Sal jy wens ek sien jou eendag
Saamwees op ‘n reëndag
‘n Sonder-ophou Sondag
‘n Vier-en-twintig uur dag
Wie sal jou vashou
Wie sal jou toemaak
Wie sal jou troos
As jou trane opraak
Wie sal jou vashou
Wie sal toedraai
Wie sal jou bêre
As jy wil gaan slaap
Hoorder van my roepstem
Roeper van my hart
Vir jou stap ek die pad
Vir jou spaar ek my hart
En as jy val
Sal ek jou kom optel
As jy verdwaal
Sal ek jou kom haal
As jy jou pad sou verloor
Sal ek jou opspoor
Ek sal jou dra
Wie sal jou vashou
Wie sal jou toemaak
Wie sal jou troos
As jou trane opraak
Wie sal jou vashou
Wie sal toedraai
Wie sal jou bêre
As jy wil gaan slaap
Hoorder van my roepstem
Roeper van my hart
Vir jou stap ek die pad
Vir jou spaar ek my hart
Hoorder van my roepstem
Roeper van my hart
Vir jou stap ek die pad
Vir jou spaar ek my hart
Composer: THEUNS JORDAAN (THEUNS JORDAAN PRODUCTIONS)