Romanz - Ek Sal Getuig (Testify To Love) (Key: OR Dmaj)
Title: Ek Sal Getuig (Testify To Love)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Romanz
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Group & Choir; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Romanz was a South African pop/opera vocal quartet (boy band). They have won several prominent awards for their work
Lyrics: Yes
Al die kleure van die reënboog
Al die soene van die wind
Elke droom wat om ons uitreik
Wat uitreik om te sien wat liefde is
Elke woord van elke storie
Elke ster bo in die lug
Elke uitroep van ons skepping
Leef om te getuig
Vir solank as wat ek leef
Getuig ek van Sy liefde meer
Ek sal getuig selfs uit die stiltes
Van ons Koning wat regeer
Met elke nuwe dag
Vir Sy genade en vir krag
Vir solank as wat ek leef
Getuig ek van sy liefde meer
Van die berge tot valleie
Van riviere tot die see
Elke hand wat na jou uitreik
Wat uitreik om die vrede te begin
Elke daad vanuit genade
Elke tree tot Hy weer kom
Elke hoop en elke hart sal
Vertel wat liefde doen
Vir solank as wat ek leef
Getuig ek van Sy liefde meer
Ek sal getuig selfs uit die stiltes
Van ons Koning wat regeer
Met elke nuwe dag
Vir Sy genade en vir krag
Vir solank as wat ek leef
Getuig ek van sy liefde meer
Ek getuig, ek getuig
Ek getuig, ek getuig
Ek sal my hele lewe net getuig
Vir solank as wat ek leef
Getuig ek van Sy liefde meer
Ek sal getuig selfs uit die stiltes
Van ons Koning wat regeer
Met elke nuwe dag
Vir Sy genade en vir krag
Vir solank as wat ek leef
Getuig ek van sy liefde meer
Vir solank as wat ek leef
Getuig ek van Sy liefde meer
Ek sal getuig selfs uit die stiltes
Van ons Koning wat regeer
Met elke nuwe dag
Vir Sy genade en vir krag
Vir solank as wat ek leef
Getuig ek van sy liefde meer
Vir solank as wat ek leef
Getuig ek van Sy liefde meer
Ek sal getuig selfs uit die stiltes
Van ons Koning wat regeer
Met elke nuwe dag
Vir Sy genade en vir krag
Vir solank as wat ek leef
Getuig ek van sy liefde meer
Composer: RALPH VAN MANEN/HENK POOL/ROBERT RIEKERT/PAUL FLIEK/AFR. NEIL SCHOOMBEE (UNIVERSAL MCA MUSIC PUBL/EMI PUBL)