top of page
Ronéll Erasmus - Lig Van Die Here (Key: OR Ebmaj)

Ronéll Erasmus - Lig Van Die Here (Key: OR Ebmaj)

SKU: AL-OR-NB-02405
$12.95Price

Title: Lig Van Die Here
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Ronéll Erasmus (Ronell Erasmus)
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Christmas
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

In die nag was 'n nuwe begin

In 'n krip vir die wêreld gebring

'n Nuwel lig

Lig van die Here

 

In die vuilheid van 'n nederige stal

Het Sy trane op die skadus geval

En lig geword

Lig van die Here

 

Net soos Hy op daardie nag geskyn het

Skyn Hy elke dag op my

 

Lig van die Here

Wees vir my hart se stal die lig

U is die lewe

U het vergewe

U's die lag op my gesig

 

Lig van die Here

Wees vir my siel se dors die weg

Vader maak van my 'n lig van die Here

 

In Sy werke in 'n oomblik gevind

In die wese van Sy heilige kind

'n Nuwe lig

Lig van die Here

 

Uit sy liefde en verginis gekerf

Om te red vir die wêreld gesterf

En lig gegee

Lig van die Here

 

Net soos Hy vir ons 'n Seun gegee het

Gee ek elke dag aan Hom

 

Lig van die Here

Wees vir my hart se stal die lig

U is die lewe

U het vergewe

U's die lag op my gesig

 

Lig van die Here

Wees vir my siel se dors die weg

Vader maak van my 'n lig van die Here

 

U asem bring vir my 'n boodskap op die wind

U liefde hou my vas en maak van my U kind

 

Lig van die Here

Wees vir my hart se stal die lig

U is die lewe

U het vergewe

U's die lag op my gesig

 

Lig van die Here

Wees vir my siel se dors die weg

Vader maak van my 'n lig van die Here

Vader maak van my 'n lig van die Here

 

Composer: NOT AVAILABLE

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page