top of page
Rouel Beukes - Lied Van Die Lewe (Key: OR Gmaj)

Rouel Beukes - Lied Van Die Lewe (Key: OR Gmaj)

SKU: AL-OR-NB-03323
$12.95Price

Title: Lied Van Die Lewe (Gé Korsten Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Rouel Beukes & Lika Berning from “Liefling: Die Movie”
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Movie, Musical & Soundtrack; Classical & Classical; Opera & Popera; Crossover

Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj

Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Om jonk te wees bring lekker dae
Die son skiet af op elke dag
Die kinders skaats en ry fiets in die strate
Jongmense luister na nuwe plate
Niemand dink aan die tyd wat verby gaan
En dat die lewe net nie stil sal staan
En dat die lewe net nie stil sal staan

 

Sing met my jou lied van die lewe
Sing met my van jonk en oud
Die lewe gee soveel mooie dae
Maar dikwels gaan dit so gou verby

 

Maar die lewe sal nooit stilstaan
Dae kom en dae gaan
Die jonges trou en gaan op hul eie
Nou kom daar soms sware tye
Almal werk net vir die hede
Ure maande jare vlieg soos die wind verby
Ja, ure maande jare vlieg soos die wind verby

 

Sing met my jou lied van die lewe
Sing met my van jonk en oud
Die lewe gee soveel mooie dae
Maar dikwels gaan dit so gou verby
 
Sing met my jou lied van die lewe
Sing met my van jonk en oud
Die lewe gee soveel mooie dae
Maar dikwels gaan dit so gou verby
Ja, dikwels gaan dit gou verby

 

Die oues word dan ook weer ouer
Hulle word dan oupa en ou mamma
Die dae word dan vinnig korter
Langsaam gaan die son dan onder
Herinneringe laat mens oor die lewe wonder
'n Lewe vol mooi staan dan einde toe
Vol mooi en troebel, einde toe

 

Kom sing die lied van die lewe saam

 

TUSSENSPEL

 

Die lewe gee soveel mooie dae
Maar dikwels gaan dit so gou verby

Sing met my jou lied van die lewe
Sing met my van jonk en oud
Die lewe gee soveel mooie dae
Maar dikwels gaan dit so gou verby
Ja, dikwels gaan dit so gou verby

 

Composer: ALEXANDER/KORSTEN (DE LA MUSIEK/GEMA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page