top of page
Rozanne Botha - Kan 'n Man Dan Nie (Key: OR Cmaj)

Rozanne Botha - Kan 'n Man Dan Nie (Key: OR Cmaj)

SKU: FR-OR-NB-03389
$12.95Price

Title: Kan 'n Man Dan Nie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Rozanne Botha
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk & Folk Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

As die wind gaan lê en die see is pê

Sê die manne op die kaai vir die vrouens goodbye

En wonder weer as ons seewaarts keer

Kan 'n man, kan 'n man dan nie

 

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

Meer groter visse vang nie

Kan, kan 'n man dan nie

Meer groter visse vang nie

Kan, kan 'n man dan nie

 

As die blink nat lywe op die gladde dek val

En jy vir brekfis die viskoek uit jou kosblik haal

Meisie, meisie met die hande om my hart

Kan 'n man, kan 'n man dan nie

 

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

Meer groter visse vang nie

Kan, kan 'n man dan nie

Meer groter visse vang nie

Kan, kan 'n man dan nie

 

O, jou beenbek, stompneus, platbek

Kyk, hoe steun ek, trek ek, vat ek

O, my ma, vir niks is ekke bang nie

Kan 'n man, kan 'n man dan nie

 

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

Die hele ou wêreld vir jou vang nie

Kan, kan 'n man dan nie

Die hele ou wêreld vir jou vang nie

Kan, kan 'n man dan nie

 

Die romp begin kraak as die wind sterk raak

Die skuit steek sy neus deur die rowwe see

Ek wonder weer as ek huis toe keer

Kan ‘n man , kan ‘n man dan nie

 

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

Meer groter visse vang nie

Kan, kan 'n man dan nie

Meer groter visse vang nie

Kan, kan 'n man dan nie

 

Jy's so fraai, Meraai Meraai

Dis vir jou wat ek die Kingklip uit die skuitjie laai

Vanaand, my ding, gaan ons hom lekker braai

Vir jou bring ek die Kingklip ek katonkel uit die kaai

 

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

Meer groter visse vang nie

Kan, kan 'n man dan nie

Meer groter visse vang nie

Kan, kan 'n man dan nie

 

Kan 'n man, kan 'n man dan nie

Kan 'n man, kan 'n man dan nie

 

Composer: SUZELLE EKSTEEN/JAN COMBRINK (GALLO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page