Rudi Muller - Tetelestai (Key: +6 Bbmaj)
Title: Tetelestai
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Rudi Muller
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: +6 Bbmaj
Backing vocals: NoMore info: Rudi Muller is 'n bekende Suid-Afrikaanse pop en gospel sanger. In 1999 word sy debuut CD "Kan jy my hoor" vrygestel.
Lyrics: Yes
Daar is vrede in my
Met God aan my sy
Wie kan wees teen my
Yeshua, die Vredevors
U lewende water
Kom les my dors
Tetelestai, dit is volbring
Adonai, U't opgestaan
Tetelestai, die graf is leeg
Teyla, U leef in my
Daar is, 'n blydskap in my
U lewende water
Borrel vry in my
U genade is genoeg vir my
Deur U kosbare Bloed
Verlossing, ek's vry
Tetelestai, dit is volbring
Adonai, U't opgestaan
Tetelestai, die graf is leeg
Teyla, U leef in my
TUSSENSPEL
Tetelestai, dit is volbring
Adonai, U't opgestaan
Tetelestai, die graf is leeg
Teyla, U leef in my
Teyla, U leef in my
Composer: RUDI MULLER (VONK MUSIEK)