top of page
Bles Bridges - Ruiter Van Die Windjie (Key: OR Ebmaj)

Bles Bridges - Ruiter Van Die Windjie (Key: OR Ebmaj)

SKU: RI-OR-NB-00555
$12.95Price

Title: Ruiter Van Die Windjie

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bles Bridges
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
More info: Bles Bridges (22 July 1947 – 24 March 2000), was a much loved South African singer. He loved life and roses, and it was his custom to hand out roses to some of the female audience members in the front row at his concerts.
Lyrics: Yes

 

Almal van ons weet hoe vry is die windjie

As hy waai wil hy waai

As hy draai wil hy draai

Die windjie

Oral om ons die gesuis van die windjie

En hy dra aan ons oor die gevoel

Om weer vry te wees

 

Ruiter van die windjie wil ek bly

Vryer as die voëltjies rondom my

Op verre lande vertel ek

Goue strande en die see

Ruiter van die windjie o so vry

Stewig op jou ruggie wil ek ry

En oral waar jy mag swerwe

Voer jy my ook altyd mee

 

Saans as ek slaap, slaap ek tussen die blare

Deur jou liedjie gesus

As jy saggies versteur die blare

Vroeg voor die eerste straal skyn

Van die more

Is ons twee weer op reis

Na die vryheid wat vir ons roep

 

Ruiter van die windjie wil ek bly

Vryer as die voëltjies rondom my

Op verre lande vertel ek

Goue strande en die see

Ruiter van die windjie o so vry

Stewig op jou ruggie wil ek ry

En oral waar jy mag swerwe

Voer jy my ook altyd mee

 

Ruiter van die windjie wil ek bly

Vryer as die voëltjies rondom my

Op verre lande vertel ek

Goue strande en die see

Ruiter van die windjie o so vry

Stewig op jou ruggie wil ek ry

En oral waar jy mag swerwe

Voer jy my ook altyd mee

En oral waar jy mag swerwe

Voer jy my ook altyd mee

 

Composer: DEUTSCHER/VAPLUS/B. MADISON (MACVILLA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page