Andriette - Se Dit Weer (Key: OR Cmaj - BV)
Title: Sê Dit Weer (Se Dit Weer)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Andriëtte (Andriette)
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: Yes
More info: Andriëtte Norman, beter bekend as Andriëtte is 'n Afrikaanse sangeres. Sy het al verskeie kere tydens KKNK en Huisgenoot-Skouspel opgetree. Van haar treffers sluit in: Napoleon (geskryf deur Steve Hofmeyr), Dinge en Sewe Oseane (wat geskryf is deur Rudi Claase), Storm in my hart en Dink aan my.
Lyrics: Yes
Sê dit weer, sê dit weer, jy is lief vir my
(Sê dit weer, sê dit weer)
My hart slaan bollemakiesie
En my kop begin te draai
Sê dit weer, sê dit weer, jy is lief vir my
(Sê dit weer, sê dit weer)
Kan nie glo wat ek van jou hoor
Is jy seker dis net vir my
Jy het 'n manier met my
Laat my voel soos 'n feëprinses
Pluk die snare in my hart
En nou wil ek net dans
En in die middel van die donker nag
O, jou arms hou my vas
Daar is niks wat ek kan doen
As jy fluister in my oor
Sê dit weer, sê dit weer, jy is lief vir my
(Sê dit weer, sê dit weer)
My hart slaan bollemakiesie
En my kop begin te draai
Sê dit weer, sê dit weer, jy is lief vir my
(Sê dit weer, sê dit weer)
Kan nie glo wat ek van jou hoor
Is jy seker dis net vir my
Jy vat my vas
Ek kry hoendervleis
Niemand kry dit ooit, ooit reg
Wat jy met my kan doen
Altyd onvoorspelbaar
Is die dae saam met jou
Nooit dieselfde, somtyds vreemd
Maak nie saak, ek hou daavan
Sê dit weer, sê dit weer, jy is lief vir my
(Sê dit weer, sê dit weer)
My hart slaan bollemakiesie
En my kop begin te draai
Sê dit weer, sê dit weer, jy is lief vir my
(Sê dit weer, sê dit weer)
Kan nie glo wat ek van jou hoor
Is jy seker dis net vir my
Sê dit weer, sê dit weer
Sê dit weer, sê dit weer
Sê dit weer, sê dit weer, jy is lief vir my
(Sê dit weer, sê dit weer)
My hart slaan bollemakiesie
En my kop begin te draai
Sê dit weer, sê dit weer, jy is lief vir my
(Sê dit weer, sê dit weer)
Kan nie glo wat ek van jou hoor
Is jy seker dit is net vir my
Composer: J. BOTHA/A. ROOS/G. VAN DYK (PIPE MUSIC/MS/GALLO MUSIC PUBLISHERS)