top of page

Doris Brasch & Dawie Couzyn - Sal Jy Dit Glo (Key: OR Abmaj)

SKU: FR-OR-NB-00963
$12.95 Regular Price
$9.95Sale Price

Title: Sal Jy Dit Glo

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Doris Brasch & Dawie Couzyn
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
More info: Doris Brasch is a South African soprano, born 19 September 1929 in Johannesburg. As soloist, and in conjunction with Dawie Couzyn (27 June 1925, died 17 June 2010), the well-known South African baritone, she has also recorded Afrikaans children, traditional and popular music.
Lyrics: Yes

 

In 'n land van sneeu, in 'n land van ys

In 'n ronde kolletjie spierwit ys

Sal jy dit glo

Sal jy dit glo

Daar woon die Eskimo

 

Waar niemand ooit 'n mielie saai

Waar die wind aanhoudend yskoud waai

Sal jy dit glo

Sal jy dit glo

Daar woon die Eskimo

 

Daar sit hy in sy ys kajuit

Eers klim hy in, dan klim hy uit

Sonder boek of telefoon

Bedek met pels van kop tot toon

 

Waar die wolwe buite lelik tjank

En die nagte duur vir maande lank

Sal jy dit glo

Sal jy dit glo

Daar woon die Eskimo

 

Hy vang vis en hy eet dit gou

Sonder om te kook, dis baie lekker rou

Gee hom koek, nee, dis verniet

'n Groot stuk spek sal hy geniet

 

Waar die seehond blaf, en die reindier beef

Waar die walrus wen en die ysbeer leef

Sal jy dit glo

Sal jy dit glo

Daar woon die Eskimo

 

Composer: BETTY MISHEIKER (EMI)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page