Anneli van Rooyen - Seemeeu (Key: OR Cmaj)
Title: Seemeeu
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Anneli van Rooyen
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Anneli van Rooyen se besonderse stem het haar een van die gewildste plaaslike sangeresse gemaak. Sy skryf self musiek en die tere liefdeslied, uitbundige vreugdeslied en ballade is haar forté. Anneli het 16 albums vrygestel vanaf 1980.
Lyrics: Yes
Meeue oor die kaai
En die deining wieg, soos die winde waai
Lewens vry verklaar
As die vlerke sprei en die tyd in vaar
Reise onbeplan
Onbewus van die doel daarvan
Kompas in die hart
En 'n vaste blik op 'n verre land
Seemeeu neem my saam
Na waar jou reise ook heen mag gaan
Seemeeu neem my saam
Na daar waar ek vry kan asemhaal
Daar waar die lewenskanse draal
Seemeeu neem my saam
Sirkels in die son
En ek sou ook vlieg, as ek maar net kon
Drome is my vlug
En ek reis so ver, op 'n droom se rug
Seemeeu neem my saam (2x)
Composer: M.GROVé (EMI MUSIC PUBL)