Karlien van Jaarsveld - Ses Snare (Key: OR Ebmaj - BV)
Title: Ses Snare
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Karlien van Jaarsveld
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes
Jy't jou dag gekry
'n Laaste snaar vandag gebreek
Jy't 'n ander girl gevry
Gedink ek sal jou so vergewe
Jy sal moet harder probeer as jy my terug wil kry
Maar jy weet jou laaste kans is verby
Want ek het ses nuwe snare op 'n ou kitaar
Ek het gehoor toe jy sê jy is nog lief vir haar
En ek weet dit is wreed
Maar ek weet ek is beter as jy
Ses redes, ses redes om jou te vermy
Jy't jou sin gekry
Jy't gesê jy wil alleen wees
Dis finaal verby
Jy't altyd gesê geen ander
Jy sê jou hart is so seer sou jy my terug kan kry
Maar jy weet jou laaste kans is verby
Want ek het ses nuwe snare op 'n ou kitaar
Ek het gehoor toe jy sê jy is nog lief vir haar
En ek weet dit is wreed
Maar ek weet ek is beter as jy
Ses redes, ses redes om jou te vermy
TUSSENSPEL

Composer: DEWALD WASSERFALL (WASSERFALL MUSIEK)