top of page

Karen Wessels - Sewe Bede (Key: OR Dbmaj)

SKU: JU-OR-NB-01098
$12.95Price

Title: Sewe Bede

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Karen Wessels
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Dis saam met jou wat ek doelgerig pad langs stap

Jou oë wat my siel weer kan laat rus

Jou hande wat kan heelmaak

Jou stilte wat kan praat

Saam met jou het my hele lewe sin

 

Net jou gees wat die anker van my lewe raak

Jou mond wat alle swaar weg kan sus

In jou ore wil ek rustig

My waarheid met jou deel

Saam met jou maak alles sin

 

Sewe bede bid ek nou, om jou gees naby met my te hou

Om te lewe met die vrede dat jou hart myne deel

Sewe bede toegevou in die seisoen wat vir altyd moet hou

Sewe bede bid ek net vir jou

 

Net oor jou wat ek nou hier in verwondering staan

Om jou waar ‘n kolk van tyd verdwaal

Na jou wie ek vra as ek my bede voor Hom neerlê

Saam met jou maak alles sin

 

Sewe bede bid ek nou, om jou gees naby met my te hou

Om te lewe met die vrede dat jou hart myne deel

Sewe bede toegevou in die seisoen wat vir altyd moet hou

Sewe bede bid ek net vir jou

 

Composer: ROZELLE BLACKIE (SAMRO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page