Elvis Blue & Coenie de Villiers - Seengebed (Key: OR Gmaj)
Title: Seëngebed (Seengebed)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Elvis Blue & Coenie de Villiers
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Duet; Folk; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: “Seëngebed” is 'n Afrikaanse weergawe van die Nkosi Sikilel' iAfrika.
Lyrics: Yes
Seën ons, Here God, seën Afrika
Laat haar mag tot in die hemel reik
Hoor ons as ons in gebede vra
Seën ons in Afrika
Kinders van Afrika
Hou u hand, o Heer, oor Afrika
Lei ons tot by eenheid en begrip
Hoor ons as ons U om vrede vra
Seën ons in Afrika
Kinders van Afrika
Daal neer, o Gees, Heilige Gees
Daal neer, o Gees, Heilige Gees
Kom woon in ons
Lei ons, O Heilige Gees
Lei ons, O Heilige Gees
Seën ons, Here God, seën Afrika
Neem dan nou die boosheid van ons weg
Maak ons van ons sonde ewig vry
Seën ons in Afrika
Kinders van Afrika
Daal neer, o Gees, Heilige Gees
Daal neer, o Gees, Heilige Gees
Kom woon in ons
Lei ons, O Heilige Gees
Kom woon in ons
Lei ons, Heilige Gees
Kom woon in ons
Lei ons, Heilige Gees
Kom woon in ons
Lei ons, Heilige Gees
Lei ons, O Heilige Gees
Lei ons, Heilige Gees
Composer: ENOCH SONTONGA/JAN HOOGENDYK (PUBLIC DOMAIN)