top of page
Shine 4 - Mamma Dis My Kerel (Key: OR Bmaj - BV)

Shine 4 - Mamma Dis My Kerel (Key: OR Bmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-02922
$12.95 Regular Price
$9.95Sale Price

Title: Mamma Dis My Kêrel (Mamma Dis My Kerel)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Shine 4
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Hey, hey het julle die nuus gekry

Sy’t ‘n kêrel

Is dit nie cute nie

Dis nog niks nie, my ma het ons vang vry

 

Ma mamma mamma dis my kêrel

Dit is my kêrel

Mamma my kêrel mamma

Haai hy is ‘n looker

Hy kan woeker

Hy kan my heeldag om sy pinkie loop en draai

 

Is hy gebou – gebou om vas te hou

Kan hy druk – hy druk my dat ek hik

Het hy gevra – toe sê ek sommer ja

Toe ek my kom kry

Toe sit ons op die bank en vry

 

Ma mamma mamma dis my kêrel

Dit is my kêrel

Mamma my kêrel mamma

Haai hy is ‘n looker

Hy kan woeker

Hy kan my heeldag om sy pinkie loop en draai

 

Ma mamma, mamma dis my kêrel,

Dit is my kêrel

Mamma my kêrel mamma

Haai hy is so sexy

Dis perfeksie

Hy kan my heeldag om sy pinkie loop en draai

 

Wat sê jou ma

My ma sê toe my pa

Wat sê jou pa

Hy het oor rugby uitgevra

Is hy ‘n bul

Ja, maar maak dit ‘n verskil

Toe ek my kom kry

Toe sit ons op die bank en vry

 

Ma mamma mamma dis my kêrel

Dit is my kêrel

Mamma my kêrel mamma

Haai hy is ‘n looker

Hy kan woeker

Hy kan my heeldag om sy pinkie loop en draai

 

Ma mamma, mamma dis my kêrel

Dit is my kêrel

Mamma my kêrel mamma

Haai hy is so sexy

Dis perfeksie

Hy kan my heeldag om sy pinkie loop en draai

 

Na na na na, aitsa

 

Maar julle moet sy boetie sien

Shut-up meisie het hy nog boeties ook

En hulle is simply gorgeous

Oo …. Daar’s een vir elkeen van ons

Kom ons gaan sê vir ma

 

Ma mamma mamma dis my kêrel

Dit is my kêrel

Mamma my kêrel mamma

Haai hy is ‘n looker

Hy kan woeker

Hy kan my heeldag om sy pinkie loop en draai

 

Ma mamma, mamma dis my kêrel

Dit is my kêrel

Mamma my kêrel mamma

Haai hy is so sexy

Dis perfeksie

Hy kan my heeldag om sy pinkie loop en draai

 

Mamma...

 

Ma mamma mamma dis my kêrel

Dit is my kêrel

Mamma my kêrel mamma

Haai hy is ‘n looker

Hy kan woeker

Hy kan my heeldag om sy pinkie loop en draai

 

Ma mamma, mamma dis my kêrel

Dit is my kêrel

Mamma my kêrel mamma

Haai hy is so sexy

Dis perfeksie

Hy kan my heeldag om sy pinkie loop en draai

 

Composer: TRAD/MARLESE KAPP/DON KELLY/MARC BRENDON (SELECT MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page