Shine 4 - Mamma Ek Wil 'n Man He (Key: OR Emin)
Title: Mamma Ek Wil 'n Man Hê (Mamma Ek Wil 'n Man He)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Shine 4
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emin
Backing vocals: No
More info: Shine 4 was 'n suksesvolle Suid-Afrikaanse popgroep (girl band). Die groep het bestaan uit Marlese Kapp, Liesl Kriel, Jill Middelkop en Desiree Underwood.
Lyrics: Yes
Mamma…
Mamma…
Mamma ek wil ‘n man hê
Mamma…
(Wie, wie, wie, wie, wie kom daaraan)
Mamma ek wil ‘n man hê
Mamma…
Ek wil ‘n man hê
Mamma ek wil ‘n man hê
Watse man my liewe kind
Wil jy dan ‘n Raver hê?
Nee mamma nee
(Nee mamma nee)
Mamma ek wil ‘n man hê
Mamma…
(Wie, wie, wie, wie, wie kom daaraan)
Mamma ek wil ‘n man hê
Mamma…
Ek wil ‘n man hê
Mamma ek wil ‘n man hê
Watse man my liewe kind
Wil jy dalk ‘n Rasta hê?
Nee mamma nee
(Nee mamma nee)
Mamma ek wil ‘n man hê
Mamma…
(Wie, wie, wie, wie, wie kom daaraan)
Mamma ek wil ‘n man hê
Mamma…
Ek wil ‘n man hê
Mamma ek wil ‘n man hê
Watse man my liewe kind
Wil jy dalk ‘n Biker hê
Nee mamma nee
(Nee mamma nee)
Mamma ek wil ‘n man hê
Watse man my liewe kind
Wil jy dalk ‘n Boerseun hê
Ja, ja, ja, ja ja, ja ja
Ja, ja…
Ek wil 'n Boerseun hê
Mamma…
Veilig in sy arms lê
Ja, ja…
RAP
'n Raver die wil ek nie
Wat pille sluk die soek ek nie
'n Rastaman die wil ek nie
Aan dagga rook die glo ek nie
'n Biker die wil ek nie
Want dis nie goed vir my hare nie
'n Boerseun die wil ek hê
In sy arms wil ek veilig lê
Mamma ek wil ‘n man hê
Mamma…
(Wie, wie, wie, wie, wie kom daaraan)
Mamma ek wil ‘n man hê
Mamma…
(Wie, wie, wie, wie, wie kom daaraan)
Mamma ek wil ‘n man hê
Mamma…
(Wie, wie, wie, wie, wie kom daaraan)
Mamma ek wil ‘n man hê
Wil jy dalk ‘n Boerseun hê
Ja Mamma ja, ja
Boerseun
Ja Mamma ja, ja
Boerseun
Ja Mamma ja, ja
Mamma ek wil ‘n man hê
Mamma…(Mamma)
Ja Mamma ja, ja
Mamma ek wil ‘n man hê
Yummy mummy, ja, ja jou
Tjiekerie-cherrie jy's die ou
(Wie, wie, wie, wie, wie kom daaraan)
Composer: TRADITIONAL