top of page
Shine 4 - Nou's Dit Kersfees (Key: OR Amaj)

Shine 4 - Nou's Dit Kersfees (Key: OR Amaj)

SKU: CO-OR-NB-02408
$12.95Price

Title: Nou's Dit Kersfees
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Shine 4
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Christmas; Inspirational, Christian & Gospel

Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Desember’s hier en kinders wag

Vir Kerfeesvader in die nag

Dit is waar, dis die beste tyd van die jaar

 

Met elke vriendelike gesig

Voel ek die liefde in die lug

O ek wens ‘n geseënde tyd vir elke mens

 

Dis die stille heilige nag

En ons sê dankie vir die kosbare dag

 

Nou’s dit Kersfees en almal sing

Familie en vriende kom almal saam

En dis wat vreugde bring

Nou’s dit Kersfees oor die land

En ons vier die Kind vir ons gebore

Verlossing die geskenk

Uit Sy hand

 

Kersfeesliedjies in die lug

‘n Breë glimlag op jou gesig

Stadig nou, Kersdag moet nog lank aanhou

 

Dis die stille heilige nag

En ons sê dankie vir die kosbare dag

 

Nou’s dit Kersfees en almal sing

Familie en vriende kom almal saam

En dis wat vreugde bring

Nou’s dit Kersfees oor die land

En in die donker blink ‘n ster

 

En dit praat met my van bo

Hou ons in die nuwe jaar in hoop

So as jy in jou drome glo

Stuur gebed na bo

 

Nou’s dit Kersfees en almal sing

Familie en vriende kom almal saam

En dis wat vreugde bring

Nou’s dit Kersfees oor die land

En ons vier die Kind vir ons gebore

Verlossing die geskenk uit Sy hand

 

Nou’s dit Kersfees en almal sing

Familie en vriende kom almal saam

En dis wat vreugde bring

Nou’s dit Kersfees oor die land

En ons vier die Kind vir ons gebore

 

Composer: MADS B. KROG/M. HOLM/H. SCHUBERT/M. KAPP (ICEBERG PUBL A/S/EMI MUSIC PUBL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page