top of page

Sias Reinecke - Wie Sal Kom Nagse (Key: OR Emaj - BV)

SKU: JU-OR-BV-02524
$12.95Price

Title: Wie Sal Kom Nagsê (Wie Sal Kom Nagse)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Sias Reinecke
Genre: South African; Country & Country Rock; Folk & Folk Rock
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Emaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

As jou maat ‘n ander vind

Hoe beantwoord jy jou kind se vrae?

Wie kan ooit die hartseer weet

Daardie oë ooit vergeet as sy jou vra:

“Wie bly by ma?”

 

Wens ek kon dit somtyds hoor

Sal hy weet wat hy vir goed verloor het?

Buite waai die winterwind

In haar hartjie treur ‘n kind vra maar net weer

 

Wie sal kom nagsê?

Wie gaan my soen?

Wie gaan my toemaak elke nag?

Wie gaan by die hekkie vir my wag?

 

Briefies een of twee ‘n jaar

Oor en oor gelees, gevou, gebêre

Fotos langs haar bed geplak

Nat gesoen en dof gevat

Maar niks vervang die groot verlang

 

Sien jy haar so nou en dan

Sal dit opmaak vir die leë maande?

Wens ek kon haar soms hoor sê:

“Roep maar as ma iets wil hê”

Hoe troos ek haar?

 

Wie sal kom nagsê?

Wie gaan my soen?

Wie gaan my toemaak elke nag?

Wie gaan by die hekkie vir my wag?

 

La, la, la...

La, la, la...

 

Composer: S. REINECKE/T. DE VILLIERS (MACVILLA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page