Die Campbells - Sjoe-Sjoe (Key: OR Dmaj)
Title: Sjoe-Sjoe
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Die CampbellsGenre: South African; Pop & Pop Rock; Country
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: The Campbell brothers, Harry and Tony, were both born in Cape Town. Their second album 'Rooi Rok Bokkie' was an instant hit and in 2002 the Campbells became a household name.
Lyrics: Yes
Sjoe sjoe, sjoe sjoe
Daai rokkie sit sjoe-sjoe
Jou bene lyk oe-oe
Dis genoeg om oor te sing
En te droom as ek doe-doe
Daai rokkie sit sjoe-sjoe
My hart klop so oe-oe
Ek weet vir my is jy die een
My liefieling toe-toe
Die baan is oopgetrap
Die poeier dik gestrooi
Mooiste liggies wat flikker
In helder blou en rooi
Die manne by die bar
Kyk ons aan vanaand
Die ouens sê net sjoe-sjoe
En jy gee my jou hand
Daai rokkie sit sjoe-sjoe
Jou bene lyk oe-oe
Dis genoeg om oor te sing
En te droom as ek doe-doe
Daai rokkie sit sjoe-sjoe
My hart klop so oe-oe
Ek weet vir my is jy die een
My liefieling toe-toe
TUSSENSPEL
As ek jou so rondswaai
En teen my lyf vas druk
Koningin van die dansvloer
Jy’s my geluk
Daai rokkie sit sjoe-sjoe
Jou bene lyk oe-oe
Dis genoeg om oor te sing
En te droom as ek doe-doe
Daai rokkie sit sjoe-sjoe
My hart klop so oe-oe
Ek weet vir my is jy die een
My liefieling toe toe
En as ons gly om die draaie
Nooi ons die mense saam
Meer siele meer vreugde
Kom mamma kom dans
Daai rokkie sit sjoe-sjoe
Jou bene lyk oe-oe
Dis genoeg om oor te sing
En te droom as ek doe-doe
Daai rokkie sit sjoe-sjoe
My hart klop so oe-oe
Ek weet vir my is jy die een
My liefieling toe toe
Ek weet vir my is jy die een
My liefie ding toe-toe
Ek weet vir my is jy die een
My liefieling toe-toe
Sjoe-sjoe
Composer: SIDNEY SIMIEN/SARAH THERON (FLAT TOWN MUSIC COMPANY)