top of page

As Jy Sing - Snak Na My Asem (Key: OR Fmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-00988
$12.95Price

Title: Snak Na My Asem (Karlien van Jaarsveld Cover)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Chanell Van Den Bergh, Solomon Cupido, Bobby van Jaarsveld, Tiaan Kelderman, Leah, Georic Lomas, Hendri Myburgh, San-Marie Nel & Franja Du Plessis from 'As Jy Sing'
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Movie, Musical & Soundtrack; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: Yes
More info:  “As Jy Sing” (2013) is an Afrikaans film featuring some of the biggest names and biggest songs in Afrikaans music. The film stars Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Karlien van Jaarsveld, Robbie Wessels, Hanna Grobler, Leani Ekermans, Franja du Plessis and Georic Lomas.
Lyrics: Yes

 

Ek hou dit in, my asem in

Ek's bang ek gil, jy raak so liggies aan my

Dit alles voel, dit alles voel

Net soos 'n fliek wat nooit sal einde kry

 

Ek steier

En vir 'n oomblik raak die aarde doodstil

Ek wil beweeg maar ek kan maak wat ek wil

My spiere lam, my woorde stom

Ek voel so dom

Dis wat jy doen aan my

 

Want jy, jy, jy jy

Laat my snak na my asem

Hoe vinniger my hart klop

Daar's niks wat dit ooit kan stop

Jy, jy, jy jy

Laat my snak na my asem

Jy vernou my are

Het jy dan geen genade

 

Dit bekommer my

Dat ek, nie beheer kan kry

Oor my, oor my lyf en oor my hele wese

Want jy, kom en maak my mal

Want jy, kom en maak my val

Oor jou, oor jou voete en jy val ook

 

Want jy, jy, jy jy

Laat my snak na my...

 

TUSSENSPEL

 

Asem

Jy laat my snak na my asem

Hoe vinniger my hart klop

Daar's niks wat dit ooit kan stop

Jy, jy, jy jy

Laat my snak na my asem

Jy vernou my are

Het jy dan geen genade

 

Want jy, jy, jy jy

Laat my snak na my asem

Hoe vinniger my hart klop

Daar's niks wat dit ooit kan stop

Jy, jy, jy jy

Laat my snak na my asem

Jy vernou my are

Het jy dan geen genade

Jy laat my snak na my asem

 

Composer: JOHAN VORSTER/KARLIEN VAN JAARSVELD (JOHAN VORSTER SONGS/KARLIEN VAN JAARSVELD PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page