top of page
Lianie May - Sneeuman (Key: OR C#maj)

Lianie May - Sneeuman (Key: OR C#maj)

SKU: AL-OR-NB-00715
$12.95Price

Title: Sneeuman

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Lianie May
Genre: South African; Christmas
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR C#maj
Backing vocals: No
More info: Lianie May se debuutalbum, Vergeet My Nie, is in 2007 vrygestel. In 2009 wen sy die SAMA-prys as topverkoper in Suid-Afrika oor alle genres. Ná haar Kerfees-album, is Lianie se volgende album, Boeremeisie, vrygestel. In 2010/11 het Lianie en Jay, twee reuse treffers gehad met die duette “In a Moment Like This” en “Toe Stop My Hart”. Lianie maak in 2011 haar debuut as aktrise in die Afrikaanse rolprent Platteland.
Lyrics: Yes

 

Ek is soos ‘n stoomtrein oppad na jou

100 000 spore sê ek’s lief vir jou

Ek wou dit vir jou kry, jy weet ek wou

Want iewers in die winter, het ek vir jou

Gery tot in die Cederberg se diepste vou

‘n Sneeuman het ek daar en dan vir jou gebou

En in my vrieskas het ek hom gehou

 

Tjoeke Tjoeke Tjoe Tjoeke Tjoe, sê ek’s lief vir jou

Tjoeke Tjoeke Tjoe Tjoeke Tjoe, bring my terug na jou

Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas

Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verras

Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou ‘n sneeuman

Ek bring vir jou ‘n sneeuman

 

En ek wil nog altyd, jou terug kan vat

20 jaar gelede bly ek oor die pad

Jy het van my gehou en ek van jou

En jy was nog altyd my grootste held

Jy bou vir my ‘n sneeuman op die rugbyveld

Maar voor ek hom kon sien het hy gesmelt

 

Tjoeke Tjoeke Tjoe Tjoeke Tjoe, sê ek’s lief vir jou

Tjoeke Tjoeke Tjoe Tjoeke Tjoe, bring my terug na jou

Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas

Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verras

Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou ‘n sneeuman

Ek bring vir jou ‘n sneeuman

 

Ek hoor die akkoorde

Van jou liefdeswoorde

Alles vat my terug na jou

 

Tjoeke Tjoeke Tjoe Tjoeke Tjoe, sê ek’s lief vir jou

Tjoeke Tjoeke Tjoe Tjoeke Tjoe, bring my terug na jou

Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas

Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verras

Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou ‘n sneeuman

Ek bring vir jou ‘n sneeuman

 

Composer: JOHAN VORSTER (JOHAN VORSTER SONGS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page