top of page
Snotkop - Bakgat Boogie (Key: OR Amaj)

Snotkop - Bakgat Boogie (Key: OR Amaj)

SKU: RI-OR-NB-01303
$12.95Price

Title: Bakgat Boogie

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Snotkop
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Snotkop is een van die land se populêrste kunstenaars wat duisende mense se harte gesteel het met sy talent, musiek, positiewe boodskap, passie en aansteeklike energie!
Lyrics: Yes

 

Bakgat Boogie kan ek jou nie soen nie

Dis ons song wat daar speel

Bakgat Boogie het dit nie so bedoel nie

Ek wil als met jou deel

Bakgat Boogie-Boogie-Woogie

Bakgat Boogie-Boogie-Woogie

 

Ek maak hierdie jaar by die Varsity klaar

Maar het nog nie 'n werk gekry

Gaan miskien maar die London-ding doen

Of moet ek hier by jou bly

 

Dis jou gap-jaar

Jy wil gaan vaar op 'n skip oor die bloue see

Of dalk moet ons saam op Kontiki gaan

Maar jou pa sê toe mos nee

 

Bakgat Boogie kan ek jou nie soen nie

Dis ons song wat daar speel

Bakgat Boogie het dit nie so bedoel nie

Ek wil als met jou deel

 

Bakgat Boogie kan ek jou nie soen nie

Dis ons song wat daar speel

Bakgat Boogie het dit nie so bedoel nie

Ek wil als met jou deel

Met jou deel

 

Bakgat Boogie-Boogie-Woogie

 

Ses lang maande is nou al verby

Ek het toe hier gebly

Jy het toe mos op 'n skip gespring

'n Waitresss met 'n goeie pay

 

Brooklyn Mall bly ons favourite jol

Het 'n jukebox in die hoek gestaan

Die song laat my weer aan jou dink

En ek wonder hoe dit met jou gaan

 

Bakgat Boogie kan ek jou nie soen nie

Dis ons song wat daar speel

Bakgat Boogie het dit nie so bedoel nie

Ek wil als met jou deel

 

Bakgat Boogie kan ek jou nie soen nie

Dis ons song wat daar speel

Bakgat Boogie het dit nie so bedoel nie

Ek wil als met jou deel

Met jou deel

 

Bakgat Boogie-Boogie-Woogie

Bakgat Boogie-Boogie-Woogie

Bakgat Boogie-Boogie-Woogie

Bakgat Boogie-Woogie

 

Bakgat Boogie kan ek jou nie soen nie

Dis ons song wat daar speel

Bakgat Boogie het dit nie so bedoel nie

Ek wil als met jou deel

 

Bakgat Boogie kan ek jou nie soen nie

Dis ons song wat daar speel

Bakgat Boogie het dit nie so bedoel nie

Ek wil als met jou deel

Met jou deel

Bakgat Boogie-Boogie-Woogie

Met jou deel

Bakgat Boogie

 

Composer: MARTIENS JOUBERT (SAMRO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page