top of page
Snotkop - Hou My Stywer Vas (Key: OR Amaj)

Snotkop - Hou My Stywer Vas (Key: OR Amaj)

SKU: RI-OR-NB-02316
$12.95Price

Title: Hou My Stywer Vas
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Snotkop
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Hou my stywer

Ja, hou my bietjie stywer

Maak magic met ons lywe

Ja, hou my stywer vas

 

Myne

Jy's myne tot die einde

My lyf se medisyne

So sit jou arms om my lyf en hou my

 

Stywer

Ja, hou my bietjie stywer

Sê stories met ons lywe

Ja, hou my stywer vas

 

Myne

Jy's myne tot die einde

My droom en my verleiding

So sit jou arms om my lyf en hou my styf

 

Hier in my hart

Klop daar 'n drom

Lyf teen lyf

Hou stywer vas

En in jou oë

Die melkweg wat dans

Hand aan hand

 

Hou stywer vas

Moet nooit weer gaan

Bly hier vanaand

Styf teen my lyf, hoendervleis

 

Hou my stywer

Ja, hou my bietjie stywer

Maak magic met ons lywe

Ja, hou my stywer vas

 

Myne

Jy's myne tot die einde

My lyf se medisyne

So sit jou arms om my lyf en hou my

 

Stywer

Ja, hou my bietjie stywer

Sê stories met ons lywe

Ja hou my stywer vas

 

Myne

Jy's myne tot die einde

My droom en my verleiding

So sit jou arms om my lyf en hou my styf

 

Diep in my hart

Bomme wat bars

Lyf teen lyf

Hou stywer vas

En in jou oë

'n Soet somersnag

Hand aan hand

 

Hou stywer vas

Moet nooit laat gaan

Bly hier by my

Styf teen my lyf, hoendervleis

 

Hou my stywer

Ja, hou my bietjie stywer

Maak magic met ons lywe

Ja, hou my stywer vas

 

Myne

Jy's myne tot die einde

My lyf se medisyne

So sit jou arms om my lyf en hou my

 

Stywer

Ja, hou my bietjie stywer

Sê stories met ons lywe

Ja hou my stywer vas

 

Myne

Jy's myne tot die einde

My droom en my verleiding

So sit jou arms om my lyf en hou my vas

 

Hou my vas

Hou my net vas

Hou my vas

Hou stywer vas

Hou my vas

Hou my net vas

So sit jou arms om my lyf en hou my

 

Stywer

Ja, hou my bietjie stywer

Maak magic met ons lywe

Ja, hou my stywer vas

 

Myne

Jy's myne tot die einde

My lyf se medisyne

So sit jou arms om my lyf en hou my

 

Stywer

Ja, hou my bietjie stywer

Sê stories met ons lywe

Ja hou my stywer vas

 

Myne

Jy's myne tot die einde

My droom en my verleiding

So sit jou arms om my lyf en hou my vas

 

Hou my vas

Hou my net vas

Hou my vas

Hou stywer vas

Hou my vas

Hou my net vas

So sit jou arms om my lyf en hou my styf

 

Composer: F. HENNING/M. KAHN (ZIMBALI PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page