Snotkop - Raak Vir My Rustig (Key: OR Gmaj)
Title: Raak Vir My Rustig
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Snotkop
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Vat hom soos 'n Vrydag
'n Vrydag laat die goeie tye rol
En laat daai worries
Worries van jou rug af rol
Vir ewig Vrydag
Vrydag maak die lekker in my los
En skink daai voggies
Daai voggies en gee minder om
Chop en dop en kom sit terug
Chill 'n bietjie stap stadig
Sit 'n, sit 'n, sit 'n, sit 'n, sit 'n, sit 'n, sit 'n, sit 'n
Choppie op die vuur en
Raak vuur my rustig
Raak vir my rustig, hey
Jy loop hier rond of dit jou plaas is
Nee dis te veel vir my
Jy maak of jy sommer die baas is
Nee chill 'n bietjie uit (chill uit)
Jy hol hier rond asof jy altyd laat is
Nee raak n bietjie lui
Geld jaag is laas jaar
Raak rustig vir my
As jy my sien ek's altyd rustig
Ja, ek's so rustig jy sal dink dis amper krismis
So, sit jou sonbrille op
En vat 'n breuk in jou kop
En hou kermis
Vat hom soos 'n Vrydag
'n Vrydag laat die goeie tye rol
En laat daai worries
Worries van jou rug af rol
Vir ewig Vrydag
Vrydag maak die lekker in my los
En skink daai voggies
Daai voggies en gee minder om
Chop en dop en kom sit terug
Chill 'n bietjie stap stadig
Maak jou, maak jou, maak jou, maak jou
Maak jou, maak jou, maak jou, maak jou
Bra n bietjie los en
Raak vir my rustig, hey
Rustig
Raak nou rustig en rus
Raak rustig
Rustig
Raak nou rus, raak nou rus
Raak rustig
Raak vir my rustig, hey
Rustig
Raak nou rustig en rus
Raak rustig
Rustig
Raak nou rus, raak nou rus
Raak rustig
Jy werk ook net asof die geld skaars is
Nee dis nie nodig nie
Jy trap die petrol asof jy kwaad is
Nee trap 'n bietjie briek
Jou suit en tie is styf dit is gevaarlik
Maak dit los asseblief (maak los)
Rondjaag is laas jaar
Ek skryf vir jou 'n brief
As ek jou sien is jy altyd haastig
Jy's so haastig jy maak my ongemaklik
So slaan jou kar se dak oop
En laat die lang pad loop
En raak rustig
Vat hom soos 'n Vrydag
'n Vrydag laat die goeie tye rol
En laat daai worries
Worries van jou rug af rol
Vir ewig Vrydag
Vrydag maak die lekker in my los
En skink daai voggies
Daai voggies en gee minder om
Chop en dop en kom sit terug
Chill 'n bietjie stap stadig
Gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n
Klippie op die ys en
Raak vir my rustig, hey
Rustig
Raak nou rustig en rus
Raak rustig
Rustig
Raak nou rus, raak nou rus
Raak rustig
Raak vir my rustig, hey
Rustig
Raak nou rustig en rus
Raak rustig
Rustig
Raak nou rus, raak nou rus
Raak rustig
Raak vir my rustig, hey
Composer: FRANCOIS HENNING/DIRK VAN NIEKERK/ADOLF VORSTER (ZIMBALI MUSIC PUBL./KVN PUBL.)