top of page

Snotkop - Woestersous (Key: OR Gmaj -BV)

SKU: AL-OR-BV-01435
$12.95Price

Title: Woestersous

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Snotkop
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Reggae
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

As jy kom kuier
Maak jy my suiker
'n Bietjie onstabiel
Dan eet ek tjoklits
As jy my vasdruk
Raak ek net koorsig
Brand soos Tabasco sous
Hier in my are
Jy gee my kilojoules
Maar dit is alles cool

 

Ek smaak jou stukkend soos woestersous
Soos bacon, eiers en jam op toast
Soos choppies op die vuur 
Waaraan ek wil kou
Maak jy my honger vir meer van jou
Ek is verslaaf aan jou soos Aromat
Jy smelt soos melktert hier in my bek
Soos potjiekos en pap 
Op 'n Sondag middag
Maak jy my net soveel meer 
Lus vir jou

 

As jy my French kiss
Raak dit fantasies
Ek soek jou hotcross buns
Vergeet van Banting
As ons karfoefel
My pols raak tjoepstil
Kan jy die dokter bel?
Jy smaak soos vetkoek
Jy gee my carbo load
Maar ek sien glad nie fout

 

Ek smaak jou stukkend soos woestersous
Soos bacon, eiers en jam op toast
Soos choppies op die vuur 
Waaraan ek wil kou
Maak jy my honger vir meer van jou
Ek is verslaaf aan jou soos Aromat
Jy smelt soos melktert hier in my bek
Soos potjiekos en pap 
Op 'n Sondag middag
Maak jy my net soveel meer 
Lus vir jou

 

Tim Noakes sê ek eet te veel
Maar ek nie hy verstaan nie nee
Ek het klaar gespeel
Want jou lyfie stoot my cholesterol op
Proe net so lekker soos Jelly Tots
Weigh Less dink ek skep te veel
Maar jys heeltemal te lekker om met hulle te deel
Want jou lippies maak my belt te styf
So ek doop jou in my koffie soos boerebeskuit

 

Ek smaak jou stukkend soos woestersous
Soos bacon, eiers en jam op toast
Soos choppies op die vuur 
Waaraan ek wil kou
Maak jy my honger vir meer van jou
Ek is verslaaf aan jou soos Aromat
Jy smelt soos melktert hier in my bek
Soos potjiekos en pap 
Op 'n Sondag middag
Maak jy my net soveel meer 
Lus vir jou
Soos potjiekos en pap 
Op 'n Sondag middag
Maak jy my net soveel meer 
Lus vir jou

 

Composer: FRANCOIS HENNING/DIRK VAN NIEKERK (ZIMBALI MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page