Bobby van Jaarsveld - So Klink 'n Hart (Key: OR Cmaj)
Title: So Klink 'n Hart
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bobby van Jaarsveld
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Bobby van Jaarsveld is 'n bekende sanger, liedjieskywer en akteur. Sy album Net Vir Jou het 'n SAMA-toekenning ontvang vir die Beste Afrikaanse Pop album in 2010. Hy het ook MK se “Best Solo Award” in 2011 gewen. Bobby het die hoofrol in Liefling: Die Movie vertolk.
Lyrics: Yes
So dis hoe dit voel as 'n hart breek
Dis hoe dit voel as hy skeur
Seerder in die regte lewe
Wanneer dit met jou sou gebeur
So dis hoe dit voel as ek opstaan
Dis hoe dit voel as dit reën
Anders as wat ek gedink het dit sal wees
So dis hoe dit voel alleen
Ek kan nie eet nie
Ek kan nie slaap nie
Ek weet nie wat om sonder jou
Sonder jou te maak nie
So klink 'n hart wat jou verloor het
Net die klop is wat ek oor het
En ek hoop dat jy weer terug sal kom
Hoe kon ek jou verloor het
So klink 'n hart wat nog wil vashou
Aan dit wat was en alles van jou
En ek het probeer ek voel die seer
Vergewe my dit was die laaste keer
Ek weet hoe dit voel op daai oomblik
Want dis wat met my gebeur
Ek sien nou wat jy bedoel het as jy sê
Sê ek maak jou seer
Ek kan nie eet nie
Ek kan nie slaap nie
Ek weet nie wat om sonder jou
Sonder jou te maak nie
So klink 'n hart wat jou verloor het
Net die klop is wat ek oor het
En ek hoop dat jy weer terug sal kom
Hoe kon ek jou verloor het
So klink 'n hart wat nog wil vashou
Aan dit wat was en alles van jou
En ek het probeer ek voel die seer
Vergewe my dit was die laaste keer
Dis dalk die eerste keer wat my hart breek
Deur my trane het ek geleer
Ek sal alles gee om by jou te wees
So klink 'n hart wat jou verloor het
Net die klop is wat ek oor het
En ek hoop dat jy weer terug sal kom
Hoe kon ek jou verloor het
So klink 'n hart wat nog wil vashou
Aan dit wat was en alles van jou
En ek het probeer ek voel die seer
Vergewe my dit was die laaste keer
En ek het probeer ek voel die seer
Vergewe my dit was die laaste keer
Composer: BOBBY VAN JAARSVELD/EWALD COLESKE (COLESKE ARTISTS)