Soekie & Die Radikids - Hy Hou Die Hele Wereld (Key: OR Cmaj)
Title: Hy Hou Die Hele Wêreld (Hy Hou Die Hele Wereld)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Soekie & Die Radikids
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand
Hy hou die kleinste, fynste blommetjie in Sy hand
Hy hou die kleinste, fynste blommetjie in Sy hand
Hy hou die kleinste, fynste blommetjie in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand
Hy hou die grootste dinosaurus in Sy hand
Hy hou die grootste dinosaurus in Sy hand
Hy hou die grootste dinosaurus in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand
Hy hou vir jou en my ook in Sy hand
Hy hou vir jou en my ook in Sy hand
Hy hou vir jou en my ook in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand
Hy hou vir oupa en ouma in Sy hand
Hy hou vir pappa en mamma in Sy hand
Hy hou vir boetie en sussie in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand
Composer: TRADITIONAL/AFR. WOORDE S. RAUTENBACH (BRETTIAN PUB.)