top of page
Snotkop - Song Vir My Dad (Key: OR Ebmaj - BV)

Snotkop - Song Vir My Dad (Key: OR Ebmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-00673
$12.95Price

Title: Song Vir My Dad

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Snotkop
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: Yes
More info: SA se gewilde, SAMA benoemde kunstenaar, Snotkop is een van die land se populêrste kunstenaars wat duisende mense se harte gesteel het met sy talent, musiek, positiewe boodskap, passie en aansteeklike energie!
Lyrics: Yes

 

Dis nooit maklik nie, my woorde lê ver

Maar ek wil dit sê

So ek skryf 'n song vir my Dad

Soms is dit moeilik om die woorde te sê

So ek skryf 'n song, wat sê hoe baie lief ek hom het

 

En my ster

Is nie ver

Want my held

Is my Dad

Hou my sterk, en so ek skryf dit in 'n song vir my Dad

 

En al lê, al lê 'n donker wolk oor daai berg

Weet ek, die son skyn altyd helder by Dad

En al breek, al breek 'n storm los oor die see

Weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees

 

En my ster

Is nie ver

Want my held

Is my Dad

Hou my sterk

En so ek skryf dit in 'n song vir my Dad

 

Dis nooit maklik nie, my pen los 'n merk

Maar ek wil dit sê

So ek skryf 'n song vir my Dad

Daar's soveel woorde en my woorde is min

So ek skryf 'n song

Wat sê hoe trots ek op my pa is

 

En my ster

Is nie ver

Want my held

Is my Dad

Hou my sterk

En so ek skryf dit in 'n song vir my Dad

 

En al lê, al lê 'n donker wolk oor daai berg

Weet ek, die son skyn altyd helder by Dad

En al breek, al breek 'n storm los oor die see

Weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees

 

Kom reënweer op jou dagbreek, en soms hartseer

Weet net ek sal altyd daar wees

En in onweer, kan niks my keer, want ek weet

My pa het my van beter geleer

 

En al lê, al lê 'n donker wolk oor daai berg

Weet ek, die son skyn altyd helder by Dad

En al breek, al breek 'n storm los oor die see

Weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees

 

Want my ster

En my held

Hou my sterk

So ek skryf dit in 'n song vir my Dad

 

Composer: F. HENNING/M. KHAN (ZIMBALI MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page