top of page
Sonja Herholdt - Die Trein Na Matjiesfontein (Key: +5 Gmaj)

Sonja Herholdt - Die Trein Na Matjiesfontein (Key: +5 Gmaj)

SKU: AN-P5-NB-02095
$12.95Price

Title: Die Trein Na Matjiesfontein

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Sonja Herholdt
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: +5 Gmaj
Backing vocals: No
More info: Sonja Herholdt het met haar trefferlied 'Ek verlang na jou' Suid-Afrikaners in 1975 bekoor en het nooit weer haar trefkrag verloor nie. Na haar ontmoeting met Anton Goosen is van haar grootste treffers deur die Liedjieboer geskryf.
Lyrics: Yes

 

Daar’s ‘n trein

Too, too, too, too, too, too, too

Daar’s ‘n trein

Too, too, too, too, too, too, too

Daar’s ‘n trein

Too, too, too, too, too, too, too

Die trein na Matjiesfontein

 

Ou Milly se stoomkoperketeljie blink

Halfpad deur die droë Karoo

Met die Kimberley se spoor ver agter haar

En die son wat lag hoog bo

 

Ou Milly se stoomkoperketeljie blink

Langs die blinkgetrapte spoorlyn

Aan die eenkant wink die Gamkaberge

En daar voor wag Matjiesfontein

 

Daar’s ‘n trein

Too, too, too, too, too, too, too

Daar’s ‘n trein

Too, too, too, too, too, too, too

Daar’s ‘n trein

Too, too, too, too, too, too, too

Die trein na Matjiesfontein

 

Daar’s ‘n trein

Too, too, too, too, too, too, too

Daar’s ‘n trein

Too, too, too, too, too, too, too

Daar’s ‘n trein

Too, too, too, too, too, too, too

Die trein na Matjiesfontein

 

Ou Milly se stoomkoperketeljie blink

En my hart klop saam op die spoor

Want iemand wag al daar op my

In my hart kan ek hom hoor

 

Ou Milly se hart klop ook bly saam met my

Op die blinkgetrapte spoorlyn

Want iemand wag al daar op my

En die trein na Matjiesfontein

 

Daar’s ‘n trein

Too, too, too, too, too, too, too

Daar’s ‘n trein

Too, too, too, too, too, too, too

Daar’s ‘n trein

Too, too, too, too, too, too, too

Die trein na Matjiesfontein

 

Daar’s ‘n trein

Too, too, too, too, too, too, too

Daar’s ‘n trein

Too, too, too, too, too, too, too

Daar’s ‘n trein

Too, too, too, too, too, too, too

Die trein na Matjiesfontein

 

Composer: ANTON GOOSEN (A.G. MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page