Sonja Herholdt - Hanoverstraat (Key: OR Cmaj)
Title: Hanoverstraat
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Sonja Herholdt
Genre: South African; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: NoMore info: Sonja Herholdt het met haar trefferlied 'Ek verlang na jou' Suid-Afrikaners in 1975 bekoor en het nooit weer haar trefkrag verloor nie. Na haar ontmoeting met Anton Goosen is van haar grootste treffers deur die Liedjieboer geskryf.
Lyrics: Yes
Loop saam, loop saam deur my lewe
Loop saam deur Hanoverstraat
As die moppies met kaparings daar saamsing
Môre gaan ons seaside toe
Beestepote en ‘n lekker afvaltjie
Koop ons in Hanoverstraat
As die fahfee man ons nommertjie uithaal
Dan hoor ons weer die Oubaas praat
Karoesie sê die wind waai
Tot onder in die Kaap
En dat die nonnies swaai die lyfies
Dat die kraaie gaap
Stap net ‘n entjie
En ek wys jou waar’s die Kaap
Hier bo en onder langs my
In Hanoverstraat
Die gummadromme klap daar
In Hanoverstraat
Hierbo en onder langs my
In Hanoverstraat
Die gummadromme klap daar
In Hanoverstraat
TUSSENSPEL
Loop saam, loop saam deur my lewe
Loop saam deur Hanoverstraat
As die moppies met kaparings daar saamsing
Môre gaan ons seaside toe
Beestepote en ‘n lekker afvaltjie
Koop mens in Hanoverstraat
As die fahfee man ons nommertjie uithaal
Dan hoor ons weer die Oubaas praat
Karoesie sê die wind waai
Tot onder in die Kaap
En dat die nonnies swaai die lyfies
Dat die kraaie gaap
Stap net ‘n entjie
En ek wys jou waar’s die Kaap
Hier bo en onder langs my
In Hanoverstraat
Die gummadromme klap daar
In Hanoverstraat
Hierbo en onder langs my
In Hanoverstraat
Die gummadromme klap daar
In Hanoverstraat
Composer: A. GOOSEN (A.G. MUSIEK/GALLO)