Sonja Herholdt - Perels (Key: OR Emaj)
Title: Pêrels (Perels)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Sonja Herholdt
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ek verlang nie meer nie
Hierdie hart is heel
En die bloudam branders
Het oplaas 'n lied gespeel
Dis die eerste liedjies
Wat die langste hou
Dis die laaste woorde
Wat die droom van môre bou
En nou gaan my woorde aan na nuwe lande
Hou my hande vas aan
Pêrels in die woorde wat my regop hou
Wat my bring na jou
Die droom van môre bou
Ek verlang nie meer nie
En niks in die wêreld kan my vreugde keer nie
Pêrels in my woorde dra my deur
Ek staan nie terug nie
Want ek weet dis waar
Die stukkies van my lewe
Is nie meer so deurmekaar
Dis die hoop en drome
Wat die nag oorwin
Dis die son in elkeen
Wat van vooraf kan begin
Pêrels in my woorde wat my regop hou
Wat my bring na jou
Die droom van môre bou
Ek verlang nie meer nie
En niks in die wêreld kan my vreugde keer nie
Pêrels in my woorde dra my deur
Pêrels in my woorde dra my deur
Composer: RUDI CLAASE (JEWEL/TOC)