top of page

Sonja Herholdt - Skipskop (Key: OR Amaj)

SKU: JU-OR-NB-02275
$12.95Price

Title: Skipskop

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Sonja Herholdt
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Pak op, pak op, sit jou goedjies op jou kop

Môre gaan ons weg, ver van hier weg

Skipskop, Skipskop wanneer hou die dinge op

Swaarkry lê net voor die blou berge oor

 

Overberg se mens is ek gebore

Op die plek Skipskop nes my pa en sy pa ook

Hier deur die duine loop onse spore

Hier op die beach hier langs die see is ek gedoop

 

Maar wat ken ek anders as die bloudam se branders

Die wolke en die winde wat hier waai

Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies

Sê maar so long, Skipskop, Skipskop sê goodbye

 

Die linkerhand of die regterhand

Watse kant lê die plek - Misverstand

Asseblief Meneer ag sê tog weer

Is dit die pad wat ons moet môre vat

 

'n Stukkie lê hier en 'n stukkie lê daar

Die stukkies van my lewe hulle lê baie deurmekaar

Tel op, tel op vir Shorty en tel op vir Pop

Gaan haal vir Apie en hou daai kindjie dop

 

Maar wat ken ek anders as die bloudam se branders

Die wolke en die winde wat hier waai

Pak op jou goedjies en verkoop jou bootjie

En sê maar so long, Skipskop, Skipskop sê goodbye

 

Maar wat ken ek anders as die bloudam se branders

Die wolke en die winde wat hier waai

Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies

En sê maar Skipskop, so long, Skipskop sê goodbye

 

So long, Skipskop, Skipskop sê goodbye

 

Composer: DAVID KRAMER (BLIK MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page