Bok van Blerk - Soos In Die Ou Dae (Key: OR Bmaj)
Title: Soos In Die Ou Dae
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bok van Blerk
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
More info: Bok van Blerk is gebore op 30 Maart 1978 en het in Pretoria grootgeword. In 2006 het Bok sy eerste album, Jy Praat Nog Steeds My Taal vrygestel. Hierdie liedjie kom voor op sy 2015 album, Sing Afrikaner Sing.
Lyrics: Yes
Ek was n halfuur vroeg en op my senuwees
Soos ek ry deur Graaff-Reinet
Ek het stil gehou
Net voor die plaas se hek
Vir my laaste sigaret
Ek sit my iPhone weg, ek trek my vellies aan
En haal die biltong uit die kar se boot
Want ouers vra, vat mos baie moed
Ek haal my hoed af om die Oom te groet
Soos in die ou dae, sal ek die Baas vra
Die Baas van die plaas, ja
Soos in die ou dae
As jy haar hand vra, moet jy kan saam praat
Moet maak soos hy maak
Soos in die ou dae
En soos die son gaan sak ry ons 'n laaste draai
En hy wys my waar sy skape wei
En eers laat daai aand, steek hy 'n vuurtjie aan
Ek sien die bottel met die doringdraad
Hy skink 'n stywe een, want my tong moet los
Hy't gesien dwarsdeur my plan
Maar dit maak nie saak, van al die doringdraad
Het ons gekuier dat die skaapvet spat
Soos in die ou dae, sal ek die Baas vra
Die Baas van die plaas, ja
Soos in die ou dae
As jy haar hand vra, moet jy kan saam praat
Moet maak soos hy maak
Soos in die ou dae
En soos die son opkom, tref n moerse bom
Ek het nooit vir die oom gevra
Ek wou nog 'hum en ha', of oor 'n email vra!
Toe sê hy 'Noem my sommer nou al Pa!'
Soos in die ou dae, sal ek die Baas vra
Die Baas van die plaas, ja
Soos in die ou dae
As jy haar hand vra, moet jy kan saam praat
Moet maak soos hy maak
Soos in die ou dae
Soos in die ou dae, sal ek die Baas vra
Die Baas van die plaas, ja
Soos in die ou dae
As jy haar hand vra, moet jy kan saam praat
Moet maak soos hy maak
Soos in die ou dae
Moet maak soos hy maak
Soos in die ou dae
Composer: JOHAN VOSTER/BOK VAN BLERK/EWALD COLESKE (JOHAN VORSTER SONGS/COLESKE ARTISTS)