top of page
Sorina Flooze - Bellydans Op Boeremusiek (Key: OR Bbmaj)

Sorina Flooze - Bellydans Op Boeremusiek (Key: OR Bbmaj)

SKU: AN-OR-NB-02954
$12.95Price

Title: Bellydans Op Boeremusiek
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Sorina Flooze
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Sy hou van heavy metal in die somer

Is 'n logiese impulsiewe dromer

Doen joga in die son met 'n sweetpak

Haar troeteldier 'n uitgevrete speenvark

 

Sy is common sy is cool

Net soos wat sy voel

En dalk 'n bietjie crazy

Maar 'n regte egte lady

 

En sy kan bellydans op boeremusiek

Like dit om te huil in 'n Bollywood fliek

Ry 'n veertienhonderd bakkie

Het bloubelt in karate

Al dink mens sy's n freak

Sy is 'n metro chick

 

Sy's 'n hippy in die hartjie van die lente

Stuur Kersfees vir haarself presente

'n Energieke kaalvoete boskind

'n Volwasse vrou wat haar voete nog vind

 

Want sy is common sy is cool

Net soos wat sy voel

En dalk 'n bietjie crazy

Maar 'n regte egte lady

 

En sy kan bellydans op boeremusiek

Like dit om te huil in 'n Bollywood fliek

Ry 'n veertienhonderd bakkie

Het bloubelt in karate

Al dink mens sy's ‘n freak

Sy is 'n metro chick

 

Bellydans

Bellydans

Op boeremusiek

Bellydans

Bellydans

Bellydans

Op boeremusiek

Bellydans

 

Sy kan bellydans

Bellydans

Op boeremusiek

Bellydans

Sy kan bellydans

Bellydans

Op boeremusiek

Bellydans

 

Sy is common sy is cool

Net soos wat sy voel

En dalk 'n bietjie crazy

Maar 'n regte egte lady

 

En sy kan bellydans op boeremusiek

Like dit om te huil in 'n Bollywood fliek

Ry 'n veertienhonderd bakkie

Het bloubelt in karate

Al dink mens sy's n freak

Sy is 'n metro chick

 

Bellydans op boeremusiek

Like dit om te huil in 'n Bollywood fliek

Ry 'n veertienhonderd bakkie

Het bloubelt in karate

Al dink mens sy's 'n freaky freaky freaken freak

Sy is 'n metro chick

 

Composer: SORINA ERASMUS/JOHAN RAUTENBACH (IN MS (SAMRO) SA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page