Sorina Flooze & Steve Hofmeyr - Bruce En Die Flooze (Key: OR Emaj)
Title: Bruce En Die Flooze
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Sorina Flooze & Steve Hofmeyr
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet; Rock & Soft Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Hy is 'n blue-eyed blonde man
Hy maak die vroumense se knieë lam
Want hy kan suffer, score en scheme
Hy's 'n bad boy every woman's dream
En hierdie hot ou soek 'n vrou om hotter te hou
Sy's 'n backstreet biker chic
'n Vroulike mechanic
Sy kan vry en sy kan fight
Sy's die regte goose vir Mr. Right
En hierdie cool girl soek 'n bul om haar enjin te brul
Want hy's 'n honey heart breaker
Sy is dangerous
Hy's 'n lover losloper
En sy is bang vir niks
En hoe dit ook al sy
Sal elke pot sy deksel kry
Bruce like die Flooze en die Flooze chaff vir Bruce
Lekker local love birds op 'n sunset cruise
Soort soek soort elke dam se ganse hoort
En soos Bonnie en Clyde
Sien ek hier kom moeilikheid
Want hy's 'n honey heart breaker
Sy is dangerous
Hy's 'n lover losloper
En sy is bang vir niks
En hoe dit ook al sy
Sal elke pot sy deksel kry
Want agter elke ou
Is daar dalk 'n Witbank vrou
Sy's 'n backstreet biker chic
'n Vroulike mechanic
En hy kan suffer, score en scheme
Hy's 'n bad boy every woman's dream
En blue-eyed Bruce soek die Flooze om hom altyd te smooch
Want hy's 'n honey heart breaker
Sy is dangerous (Jy weet dit)
My lover losloper
Sy is bang vir niks
En hoe dit ook al sy
Sal elke pot sy deksel kry
Bruce like die Flooze en die Flooze chaff vir Bruce
Lekker local lovebrids op 'n sunset cruise
Soort soek soort elke dam se ganse hoort
En soos Bonnie en Clyde
Sien ek hier kom moeilikheid
Want hy's 'n honey heart breaker
Sy is dangerous
Hy's 'n lover losloper
Sy is bang vir niks
En hoe dit ook al sy
Sal elke pot sy deksel kry
Want agter elke man
Is daar 'n cherrie van Witbank
Hoe's dit my pop
Wat scheme jy
Howzit Hotlips jou spiertier
Hoeveel pitte vir die wiele wat scheme jy
Weet nie sê jy vir my maar wys eers vir my jou kuite pappie
Jou oulike ding
Oh wat sê jy
Wat van jy vat my vir 'n ride op jou bike
Dan coconotch ons
Klim op my Kawa...
Composer: SORINA ERASMUS (SAMRO)