top of page

Spoegwolf - Slapende Honde (Key: OR Dmaj)

SKU: JU-OR-NB-02340
$13.95Price

Title: Slapende Honde
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Spoegwolf
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Rock & Soft Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Dink jy ek sal daar uit kan kom daardie dag

In die kerksaal

In die somer

 

Dink jy die wild in my sal aanhou slaap

Jy't met joune

My bedaar

 

En nou

By jou

Die son rus op slapende honde

Jy't verander

En ek het ook

 

Ek weet jy sal my nooit verraai nie

Nie as die wind of die dood of die Here deur jou waai nie

Jy weet ek sal jou nooit verraai nie

Nie as die wind of die dood of die Here deur my waai nie

 

TUSSENSPEL

 

Dink jy ek's sterk genoeg om als te hou

'n Dak oor ons kinders

'n Kaggel in die winter

 

Dink jy ek sal my stories nog kan skryf

Ek wil iets oor jou

Sterker as tyd

 

In harte bou

So diep as die blou

Die son sak oor slapende honde

Jy't verander

Ek het ook

 

TUSSENSPEL

 

Ek weet jy sal my nooit verraai nie

Nie as die wind of die dood of die Here deur jou waai nie

Jy weet ek sal jou nooit verraai nie

Nie as die wind of die dood of die Here deur my waai nie

 

Composer: ALBERTUS JAKOBUS WILHELMUS VAN DER MERWE/CHRISTIAAN LODEWYK VON WIELLIGH/DANIËL STEPHANUS RUDOLPH DU TOIT/JOHAN MOSKOU DU TOIT

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page