top of page

Koos du Plessis - Sprokie Vir 'n Stadskind (Key: OR Bbmaj)

SKU: EL-OR-NB-00661
$12.95Price

Title: Sprokie Vir 'n Stadskind

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Koos du Plessis
Genre: South African; Folk; Country
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
More info: Koos du Plessis (1945-1984) was 'n talentvolle komponis en sanger wat Afrikaanse liedjies soos geen ander nie laat voortleef. Sy musiek was soms somber, maar die woorde en melodieë word deur almal onthou. Van "Koos Doep" se grootste treffers (en byna al sy skeppings was treffers) is “Kinders van die wind”, “Sprokie vir 'n stadskind” en “Skadu's teen die muur”.
Lyrics: Yes


As 
Die reën van stof 
En roet verby is 
En 
Die rook 
Verdwyn


Sal daar in die 
Sterrelose hemel 
'n Neonboog 
Verskyn


En kyk 
Maar goed 
Want as jy hom vind
Vertel ek 
Vir jou 
'n Sprokie my kind
Van 'n skatkis met 
Ou kettings gebind
Aan die neonboog se punt


Volg 
Hom elke nag 
Oor swart riviere 
Oor kranse 
Van beton


As 
Jy aanhou stap 
Tienduisend ure
Sal jy dalk 
Daar kom


Maar hier 
Moet jy 
Jou nimmer laat bind
Want so lui die ou  
Ou sprokie my kind
As jy 
Geluk 
En vrede wil vind
Soek 
Die neonboog se punt

 

Volg 
Hom elke nag 
Oor swart riviere
Kyk 
Nie eenmaal om


Dalk 
Vind jy die land 
Van blou saffiere
En dalk 
'n Brokkie 
Son

 

Composer: KOOS DU PLESSIS (INCLINE HOUSE)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page