Standard Version - Aai Aai Die Witborskraai-Dis Julle Wat Die Wind (Key: Ebmaj)
Title: Aai, Aai Die Witborskraai / Dis Julle Wat Die Wind Keurspel
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Folk; Kids & Teens; Medley & Mashup
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Aai, aai, die Witborskraai
Hiervandaan na Mosselbaai
Hoog gevlieg en laag geswaai
By die groot see omgedraai
Raai, raai, Janpiet Kepaai
Het sy rietgeweer gelaai
Tier gaan skiet by Mosselbaai
Nooit nie weer daar omgedraai
Fooi, fooi, Stefaans du Toit
Het gaan kuier by 'n nooi
Met sy rietperd in die baai
Daadlik weer daar omgedraai
Dis julle wat die wind, dis julle wat die wind
Dis julle wat die wind laat waai
Dis julle wat die wind, dis julle wat die wind
Dis julle wat die wind laat waai
Dis 'n onderbaadjie dis 'n bobaadjie
Dis 'n onder en bo baadjie
Dis 'n onderbaadjie dis 'n bobaadjie
Dis 'n onderstebo baadjie
Dis julle wat die wind, dis julle wat die wind
Dis julle wat die wind laat waai
Dis julle wat die wind, dis julle wat die wind
Dis julle wat die wind laat waai
Dis 'n onderbaadjie dis 'n bobaadjie
Dis 'n onder en bo baadjie
Dis 'n onderbaadjie dis 'n bobaadjie
Dis 'n onderstebo baadjie
Composer: TRADITIONAL