Standard Version - Afrikaners Is Plesierig Keurspel (Key: -3 Cmaj)
Title: Afrikaners Is Plesierig Keurspel (Afrikaners Is Plesierig / Dis Heerlike Lente / Duitswes Wals)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Kids & Teens; Medley & MashupLanguage: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: -3 Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
AFRIKANERS IS PLESIERIG
Afrikaners is plesierig
Dit kan jy my glo
Hulle hou van partytjies
En dan maak hulle so
Eers draai die ou vroutjie
En dan draai haar ou man
En hy vat om haar lyfie
En dan draai hulle saam
DIS HEERLIKE LENTE
Dis heerlike lente
die winter’s verbyWeer nodig die velde
Vir jou en vir my
Dis heerlike lente
die winter’s verbyWeer nodig die velde
Vir jou en vir my
Hol-la-dri-o-ha
Hol-la-dri-o
Hol-la-dri-o-ha
Hol-la-dri-o
Hol-la-dri-o-ha
Hol-la-dri-o
Hol-la-dri-o-ha
Hol-la-dri-o
DUITSWES WALS
Duitswes is lekker
Duitswes is goed
Duitswes is vol van die Boertjies se bloed
Al trek ons sonder water
Al trek ons sonder kos
Dan weet ons die Boertjies die gaan ons verlos
Dans met die rooirok
Die hartlam van my
Dis die rooirok
Dis die mooi rok
Dis die rooirok wat waai
Dawid de Lange se orkes
Haai-Haai
Dis die mooi rok
Dis die rooirok
Dis die mooi rok wat waai
Klein kommandantjie en ‘n groot generaal
Hul trek met ons daar bykant ver Wes -Transvaal
Dan drink eers ‘n sopie
En dan gaan ons weer weg
Dan gaan ons so moedig
Teen die platpote veg
Dans met die rooirok
Die hartlam van my
Dis die rooirok
Dis die mooi rok
Dis die rooirok wat waai
David de Lange se orkes
Haai-Haai
Dis die mooi rok
Dis die rooirok
Dis die rooirok wat swaai
Composer: TRADITIONAL