Standard Version - As Hy Weer Kom (Liedboek 599) (Key: OR Dmaj)
Title: As Hy Weer Kom, As Hy Weer Kom (Liedboek 599)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Liedboek 599; Die Halleluja Lied 336
Lyrics: Yes
LIEDBOEK 599
As Hy weer kom, as Hy weer kom
Kom haal Hy Sy kinders
Al Sy kinders wat in Hom glo
Om by Hom te wees
Ja, ons wag op die Here
En ons sing tot Sy ere
Ja, Hy kom weer verseker
Om ons te kom haal
By die Vader, by die Vader
Maak hy vir ons woonplek
Sodat almal wat in Hom glo
Ook by Hom kan wees
Ja, ons wag op die Here
En ons sing tot Sy ere
Ja, Hy kom weer verseker
Om ons te kom haal
Hy's die Weg en Hy's die Waarheid
Die Lewe vir elkeen
Sodat almal wat in Hom glo
Vir ewig sal leef
Ja, ons wag op die Here
En ons sing tot Sy ere
Ja, Hy kom weer verseker
Om ons te kom haal
As Hy weer kom, as Hy weer kom
Kom haal Hy Sy kinders
Al Sy kinders wat in Hom glo
Om by Hom te wees
Ja, ons wag op die Here
En ons sing tot Sy ere
Ja, Hy kom weer verseker
Om ons te kom haal
HALLELUJA 336
As Hy weer kom, as Hy weer kom
Kom haal Hy sy pêrels
Al sy pêrels, fraaie pêrels
Vir Jesus se kroon
Ja, die kindergesiggies
Soos die sterre se liggies
Is die hemelse pêrels
Vir Jesus se kroon
Vir die hemel, vir die hemel
Sal Hy hul versamel
Al die skones, al die wittes
Vir Jesus se kroon
Ja, die kindergesiggies
Soos die sterre se liggies
Is die hemelse pêrels
Vir Jesus se kroon
Al die kinders, al die kinders
Vol liefde vir Jesus
Is die pêrels, kosb're pêrels
Vir Jesus se kroon
Ja, die kindergesiggies
Soos die sterre se liggies
Is die hemelse pêrels
Vir Jesus se kroon
As Hy weer kom, as Hy weer kom
Kom haal Hy sy pêrels
Al sy pêrels, fraaie pêrels
Vir Jesus se kroon
Ja, die kindergesiggies
Soos die sterre se liggies
Is die hemelse pêrels
Vir Jesus se kroon
Composer: TRADITIONAL/G.F. ROOT