Standard Version - Daar's 'n Hoender Wat 'n Eier Nie Kan Le (Key: OR Fmaj)
Title: Daar's 'n Hoender Wat 'n Eier Nie Kan Lê
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Kids & Teens; Folk & Folk Rock
Language: Afrikaans
Era: Unspecified
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê

Dis die haan wat op die kerktoring staan
Dis die haan

Daar's 'n perd wat op kommando nie kan gaan

Dis die perd wat op die whiskey bottel staan
Dis die perd

TUSSENSPEL
Daar's 'n koei wat 'n kalfie nie kan kry

Dis die koei wat op die biefblikkie staan
Dis die koei

Composer: TRADITIONAL