top of page
Standard Version - Die Here Maak 'n Weg Vir My (Key: OR Emaj)

Standard Version - Die Here Maak 'n Weg Vir My (Key: OR Emaj)

SKU: AN-OR-NB-03020
$12.95Price

Title: Die Here Maak 'n Weg Vir My
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

O, nee ek is nie bang nie

Ek het nie 'n gees van vrees ontvang nie

Ek weet die Here maak 'n weg vir my (Vir my)

Ek weet dat ek nie aan die wêreld behoort nie

Ek glo ook die mens het nie die laaste woord nie

Ek weet die Here maak 'n weg vir my (Vir my)

 

Nuusflitse, koerantopskrifte

En die wêreld pyn van wraak, onluste

Elkeen veg vir 'n mens se reg

En niemand, kan iemand meer verstaan nie

 

Almal raas en almal skree

Dat die ander een nog meer moet gee

Daar's niemand

Niemand wat die kruis wil dra nie

 

O, nee ek is nie bang nie

Ek het nie 'n gees van vrees ontvang nie

Ek weet die Here maak 'n weg vir my (Vir my)

Ek weet dat ek nie aan die wêreld behoort nie

Ek glo ook die mens het nie die laaste woord nie

Ek weet die Here maak 'n weg vir my (Vir my)

 

Maar ek weet die Here hoor gebede

Hy ken die pyn van hierdie lewe

Ons moet net aanhou bid en nie moed verloor nie

 

Ja, ek weet ons God het groot genade

Vergifnis en trou in die hart van die Vader

Ek weet hy sal ons bede hoor

 

TUSSENSPEL

 

O, nee ek is nie bang nie

Ek het nie 'n gees van vrees ontvang nie

Ek weet die Here maak 'n weg vir my (Vir my)

Ek weet dat ek nie aan die wêreld behoort nie

Ek glo ook die mens het nie die laaste woord nie

Ek weet die Here maak 'n weg vir my (Vir my)

Ek weet die Here maak 'n weg vir my (Vir my)

 

Composer: ONBEKEND

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page