Standard Version - Die Lied Van Jong Suid-Afrika (Key: OR Dmaj)
Title: Die Lied Van Jong Suid-Afrika
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Folk & Folk Rock
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
En hoor jy die magtige dreuning oor die veld kom dit wyd gesweef
Die lied van 'n volk se ontwaking wat harte laat sidder en beef
Van Kaapland tot bo in die Noorde rys dawerend luid die akkoorde
Dit is die lied van jong Suid-Afrika
Dit is die lied van jong Suid-Afrika
Dit is die lied van jong Suid-Afrika
Die golwende veld is ons woning en ons dak is die hemelblou
Die vryheid alleen is ons koning, sy wagwoord is handhaaf en bou
Die stryd wat ons vaders begin het sal woed tot ons sterf of oorwin het
Dit is die eed van jong Suid-Afrika
Dit is die eed van jong Suid-Afrika
Dit is die eed van jong Suid-Afrika
Composer: TRADITIONAL