Standard Version - Ere Aan God Bring Hom Die Eer (Key: -2 Cmaj)
Title: Ere Aan God, Bring Hom Die Eer (Joy To The World)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Christmas
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: -2 CmajBacking vocals: No
More info: Jeugsangbundel 2 Lied 13
Lyrics: Yes
Ere aan God, bring Hom die eer
Hy buig in liefde neer
Profete se verwagting
Gaan heerlik in vervulling
‘n Kind vir ons geskenk
‘n Seun vir ons gegee
‘n Koningskind is vir ons gegee
God is met ons, Immanuel
‘n Engel deel dit mee
Uiteindelik het Hy gekom
Verlosser van die mensdom
Kom buig nou almal neer
Kom buig voor God, die Heer
‘n Koningskind is vir ons gegee
Vrede op aard’, ‘n welbehae
So sing die eng’leskaar
Die boodskap van groot blydskap
Bring wyse manne aangestap:
Ons het die ster gesien
Ons het die ster gesien
‘n Koningskind is vir ons gegee
Buig voor die Kind, hier in die stal
Hy heers oor die heelal
Ons wonderbare Raadsman
Ons Vredevors, ons Vader
Verheerlik Hom tesaam
Verheerlik Hom tesaam
‘n Koningskind is vir ons gegee
Composer: LOWELL MASON/G.F. HANDEL/TOM GOUWS